07/01/2026
Maak gereed vir Bushcraft Battles by Bass Lake. ’n Aksie belaaide buitelug-uitdaging wat perfek is vir vriende en familie. Toets julle vaardighede, werk saam as ’n span en lag lekker in ’n pragtige natuur omgewing. Besprekings is noodsaaklik — bring jou span en geniet hope pret!