15/06/2026
Sommer net n lekker winters-kuier om Hallo My Hart te vier!!!
Ek’t n klein get together gehou om die launch van my nuwe song en video te vier! DANKIE vir al die vriende wat kom saam kuier het!
My enigste keuse ALTYD vir enige funksie is LaruLicious vir kos en catering!!! Julle maak elke geleentheid delicious. Ek waardeer al julle moeite so baie. Ps: Jy sal nie spyt wees om hulle te boek nie.
Ek hoop julle luister nog lekker na - HALLO MY HART! 👋🏼🤗❤️