Jesus Crown Ministry

Call Directions Contact the business

Jesus Crown Ministry Kingdom bound

14/10/2026

πŸ‘‘πŸ“£ **DOGTERS VAN DIE KONING** πŸ“£πŸ‘‘

βš οΈβ€ΌοΈ **LAASTE DAG VIR BETALING: β€ΌοΈβš οΈ

✨ Michelle Eybers se Profetiese dag✨

πŸ“– *β€œVir so ’n tyd soos hierdie!”* β€” Ester 4:14 πŸ‘‘πŸ”₯

Kontak my gerus
Lindi
0823388071

02/10/2026

πŸ‘‘ **DOGTER VAN DIE KONING** πŸ‘‘

✨ **365 DAE VAN GOD SE BELOFTE** ✨

Kom beleef saam met ons ’n **besondere profetiese vroue-dag** met **Michelle Eybers van Geel Vellies Bediening**. πŸ’›

Kom met ’n **oop, oorgegewe en verwagtende hart** β€” bring jou leΓ« kruik en laat die Koning jou vul. πŸ«™πŸ‘‘

**β€œWant Γ‰k ken die gedagtes wat Ek aangaande julle koester… gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee.”**
πŸ“– *Jeremia 29:11*

πŸ“… **24 Oktober 2026**
πŸ•— **08:00 vir 08:30**
πŸ“ **EnGedi, Muldersdrift**
πŸ’› **R200 p.p.** – ligte middagete, koffie & tee ingesluit

πŸ“² **RSVP teen 15 Oktober**
**Lindi – 082 338 8071**

**Kom. Wag. Ontvang. Word gevul.** πŸ‘‘βœ¨

❀️ *Ons sien uit om hierdie spesiale dag saam met jou te beleef!*

02/10/2026
13/09/2026

Dankie vir hierdie ongelooflike mooi woorde.🀍
Dis ’n groot voorreg om net ’n klein instrument in Abba se hand te wees.
Alle eer en heerlikheid aan ons Koning β€” Hy alleen is waardig! πŸ‘‘πŸ™πŸΌβ€
Dankie JesusπŸ™πŸ™ŒπŸ‘‘
Jesus Crown Ministry
Crowned Int

Save the Date πŸ‘‘
01/09/2026

Save the Date πŸ‘‘

Dogter van die Koning*Ons is opgewonde en dankbaar vir die geleentheid en voorreg om saam in Abba Vader se teenwoordighe...
28/08/2026

Dogter van die Koning

*Ons is opgewonde en dankbaar vir die geleentheid en voorreg om saam in Abba Vader se teenwoordigheid te kom.**

Dit gaan ’n besondere **profetiese dag** saam met **Michelle Eybers van Geel Vellies Bediening** wees, waar sy haar kragtige getuienis β€” *Van die wΓͺreld na Sy roeping* β€” met ons kom deel.

Kom met ’n **voorbereide en verwagtende hart**. Ons kan nie wag om julle te verwelkom en te sien wat Abba Vader vir elkeen van ons voorberei het nie! πŸ‘‘βœ¨

πŸ“… **Datum:** 24 Oktober 2026
πŸ•— **Tyd:** 08:00 vir 08:30
πŸ“ **Venue:** EnGedi
Plot 22, Protea Ridge Road & Honingklip Road, Muldersdrift, Krugersdorp

πŸ’› **Koste:** R200 per persoon
’n Ligte middagete, koffie en tee is ingesluit.

πŸ“² **RSVP asseblief teen 15 Oktober:**
Lindi – 082 338 8071

**Ons kan nie wag om julle daar te verwelkom nie!**

04/08/2026

Healing Grace Head Office Crowned Int EnGedi Manor - The Oasis in the Cradle
Lindi Bekker
Ons wil graag een van die besondere uitstallers wat by ons Crowning-funksie gaan wees, aan julle voorstel: Donna Bothma van Healing Grace Natural Products.

Donna se produkte is met geloof, liefde en groot sorg ontwikkel. Haar reeks sluit onder andere natuurlike olies, velversorgingsprodukte en ander welstandsprodukte in wat daarop gemik is om vroue liggaamlik, emosioneel en geestelik te ondersteun.

Kyk gerus na die video om meer te sien van wat sy aanbied. Ons moedig julle aan om haar stalletjie op die dag te besoek en haar bediening en besigheid te ondersteun. Dit is vir ons kosbaar om vroue te ondersteun wat hulle gawes gebruik om ander vroue op te bou en God te verheerlik.

β€œLaat alles wat julle doen, in liefde geskied.” – 1 KorintiΓ«rs 16:14

✨ Drome, Visioene en die Stem van die Heilige Gees ✨deur Elvira JoubertWanneer jy weet wie die Heilige Gees sΓͺ jy is, ho...
07/07/2026

✨ Drome, Visioene en die Stem van die Heilige Gees ✨
deur Elvira Joubert

Wanneer jy weet wie die Heilige Gees sΓͺ jy is, hoef jy nie meer vas te hou aan dit wat jou familie, kultuur, vrees of tradisie oor jou geplaas het nie.

Jy is gemaak vir meer.

πŸ‘‘ Crowned Muldersdrift
πŸ“ EnGedi Manor
Plot 22, Protea Ridge Road & Honingklip Road, Muldersdrift, Krugersdorp

πŸ“… Maandag | 10 Augustus 2026
πŸ•˜ 9vm
πŸ’³ R395 p.p.
πŸ₯— Ligte middagete is ingesluit

✨ Elke persoon sal ’n persoonlike profetiese woord van bemoediging ontvang.

Bespreek en betaal voor of op 5 Augustus 2026.

🎟️ Vir kaartjies:
Kontak Lindi | 082 338 8071

Kom ontdek weer wat die Heilige Gees oor jou lewe, identiteit en roeping sΓͺ. πŸ‘‘

Address

Everywhere
Krugersdorp
1739

Telephone

+27823388071

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jesus Crown Ministry posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jesus Crown Ministry:

Shortcuts

Share