06/06/2026
06•06•2026
FEATHERS CAFÉ
Welkom by Twané se Baba Tee!
🌺🌻🪻 B A B Y I N B L O O M 🌺🌻🪻
Die baba-tee was ’n elegante en hartlike viering, pragtig versier in sagte pienk skakerings binne-in ons Santorini-geïnspireerde venue.
Keurige blomversierings en verfynde tafeldekor was op glastafels uiteengesit terwyl gaste heerlike verversings en spesiale oomblikke van saamkuier geniet het.
Dit was ’n oggend gevul met liefde, lag en kosbare herinneringe wat vir altyd gekoester sal word om die komende aankoms van die baba dogtertjie, Milané te vier.🌹🌸🥀🌺💐🪻🌻
Estelle De Jager