23/12/2019
Middag kriel.
Soos almal weet is my niggie Debbie Hattingh oorlede aand kanker. Ons sit tans met n probleem van polisse wat eers bereid is om Januarie uit te betaal. Kan ek asb vra as iemand ons sal kan help met n donasie vir die begrafnis. Ons benodig R15600 om haar te begrawe. Julle is welkom om my of Kobus Hattingh of Cecilia , Debbie se man te kontak
Cecilia: 064 934 1573
Kobus : 065 033 6910
Anri : 074 353 3617
Baie dankie vir julle liedfe en omgee aan Debbie hattingh van The fat ladies kitchen