21/03/2026
🐶🍼 Top Dog Babatee 🍼🐶
’n Ongelooflike oulike en stylvolle babatee by Bataleur Gastehuis 🌿✨
Pragtig beplan en saamgestel deur Rini De K**k en Melissa Reynders van Ebko 💫
Elke detail was perfek – van die speelse “Top Dog” tema tot die liefde wat in elke hoek gevoel kon word 🤍🐾
’n Dag gevul met lag, liefde en die opgewondenheid om ’n klein “top dog” te verwelkom 🐶👶💙
**k