09/09/2026
BOK PLAAS! π₯π
Die Springbokke vat die All Blacks aan en Maryland Bar & Grill is waar jy die aksie wil beleef! πΏπ¦
π
Saterdag, 12 September 2026
β° Regstreeks vanaf 23:00
Kom geniet die wedstryd saam met goeie mense, lekker gees en groot Bok-energie! ππ
π Maryland Guest Farm
Trek jou groen en goud aan en kom ondersteun die Bokke! πΏπ¦π