Nicci's Flowers

Nicci's Flowers Focus on your Goal don't look anywhere but Ahead. I'm on a new Level!!!❤️

20/08/2025

🤣 JY WIL HUIL... MAAR DIS SNAAKS... WANT DIS WAAR!
Die ANC-regering het die ANC-regering aangestel om die korrupsie deur die ANC-regering te ondersoek en dan terug te rapporteer aan die ANC-regering...🤔
🧡 AS JY SAAM STEM, SLUIT AAN BY ONS WHATSAPP KANAAL: https://whatsapp.com/channel/0029ValCjboFSAt3sJ1hbo3j

20/08/2025

🇿🇦 TYD VIR ‘N NASIONALE DIALOOG, SONDER DIE ANC!
Die VF Plus het aangekondig dat die party nie aan die ANC se beplande nasionale dialoog op 15 Augustus 2025 sal deelneem nie, aangesien die regerende party se onversetlike beleidstandpunte en mislukte ekonomiese- en buitelandse beleidsrigtings enige sinvolle, oplossingsgerigte gesprek onmoontlik maak. Volgens Dr. Corne Mulder is ware dialoog noodsaaklik vir Suid-Afrika se vooruitgang, maar dit kan slegs plaasvind sonder ideologiese verknogtheid aan uitgediende beleid.
📰 LEES: https://www.vfplus.org.za/af/jongste-nuus/anc-maak-dit-vir-vf-plus-onmoontlik-om-aan-nasionale-dialoog-deel-te-neem/
🧡 SLUIT AAN BY ONS WHATSAPP KANAAL: https://whatsapp.com/channel/0029ValCjboFSAt3sJ1hbo3j

20/08/2025
20/08/2025
20/08/2025
20/08/2025

Address

Halfkoord Street 29 KLEINBAAI
Kleinbaai
7220

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nicci's Flowers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nicci's Flowers:

Share

Category