01/11/2019
Baie dankie Wendy vir prag foto's - jy laat ons werk sommer ekstra mooi lyk.
Dit was heerlik om Jeremy en Marijane se troue af te neem by die pragtige venue Bosduifklip in Lambertsbaai. Dit was 'n heerlike koel dag met 'n paar druppels doureen. Ek deel graag 'n hele paar fotos van die besonderse dag.
Hare en make-up
Rok en pak:
Bruid skoene
Oorbelle @ bride&cocanalwalk
Ruiker
Naels
Grooms watch and belt
Wedding cake (Aletta)