Net-MATRIEKS

Net-MATRIEKS 📆 30 November - 4 Desember 2026
🎟 Kry jou kaartjie nou! Vanaf R2490 per persoon (afbetaal-opsie)
🐳 | Est. 2016 | LIKE vir meer inligting

01/07/2026

NetMatrieks-vakansie ‼️𝗠𝗮𝗮𝗻𝗱𝗲𝗶𝗻𝗱𝗲-𝗮𝗮𝗻𝗯𝗼𝗱‼️ Bespreek 𝘃𝗼́𝗼́𝗿 𝟲 𝗝𝘂𝗹𝗶𝗲!
💥 𝗥𝟱𝟬𝟬 𝗱𝗲𝗽𝗼𝘀𝗶𝘁𝗼 per persoon (ipv R1 000)
🥳 𝗩𝗮𝗸𝗮𝗻𝘀𝗶𝗲-𝘁𝗮𝗿𝗶𝗲𝗳 (ipv Laatslaper-tarief vanaf 1 Julie)
🤩 𝗚𝗿𝗮𝘁𝗶𝘀 -drasak (R99 per sak)

𝗪𝗵𝗮𝘁𝘀𝗔𝗽𝗽 “Matrieks” na 063 267 2471

🌐 https://tinyurl.com/NetMatrieks26
📅 30 November tot 4 Desember
🏖️ ATKV Natalia-strandoord, Suidkus

Geborg deur NWU - North-West University – ‘n wêreld vol moontlikhede wag by NWU, kliek op nwu.ac.za

Is jóú 😎 matriek-vakansie geboek???JY WIL DEEL WEES van  #𝗡𝗲𝘁𝗠𝗔𝗧𝗥𝗜𝗘𝗞𝗦 se splinternuwe 𝘀𝗼𝗻, 𝘀𝗲𝗲 𝗲𝗻 𝘀𝗮𝗮𝗺𝗸𝘂𝗶𝗲𝗿-𝗺𝗮𝘁𝗿𝗶𝗲𝗸𝘃𝗮𝗸𝗮𝗻...
10/04/2026

Is jóú 😎 matriek-vakansie geboek???

JY WIL DEEL WEES van #𝗡𝗲𝘁𝗠𝗔𝗧𝗥𝗜𝗘𝗞𝗦 se splinternuwe 𝘀𝗼𝗻, 𝘀𝗲𝗲 𝗲𝗻 𝘀𝗮𝗮𝗺𝗸𝘂𝗶𝗲𝗿-𝗺𝗮𝘁𝗿𝗶𝗲𝗸𝘃𝗮𝗸𝗮𝗻𝘀𝗶𝗲 by die Natalia-strandoord aan die Suidkus!

Ons is opgewonde om ons 🎵 𝗲𝗲𝗿𝘀𝘁𝗲 𝗸𝘂𝗻𝘀𝘁𝗲𝗻𝗮𝗮𝗿𝘀 bekend te stel – Early B , Barto Swiegers , Tamlyn Wessels en Ryk Kleinhans .

💥 Slegs ’n 𝗯𝗲𝗽𝗲𝗿𝗸𝘁𝗲 𝗮𝗮𝗻𝘁𝗮𝗹 𝗯𝗲𝘀𝗽𝗿𝗲𝗸𝗶𝗻𝗴𝘀 is teen die VROEËKOPER-tarief beskikbaar, vanaf 1 Mei geld die normale VAKANSIE-tarief en vanaf 1 Julie die LAATSLAPER-tarief.

👉 https://tinyurl.com/NetMatrieks26

📅 30 November tot 4 Desember
🏖️ ATKV Natalia-strandoord, Suidkus
🚨 Oordkapasiteit is beperk!

Geborg deur Noordwes-Universiteit – ‘n wêreld vol moontlikhede wag by NWU, kliek op https://studies.nwu.ac.za/af

As jy in matriek is los 'n emoji hieronder / TAG jou pelle in matriek sodat hulle 'n emoji los 😉🙋🏼‍♀️🍦Maandag 30 Novembe...
03/03/2026

As jy in matriek is los 'n emoji hieronder / TAG jou pelle in matriek sodat hulle 'n emoji los 😉🙋🏼‍♀️🍦

Maandag 30 November – Vrydag 4 Desember
ATKV Natalia-strandoord, Suidkus

Kliek op die LINK IN BIO / www.voelgoed.co.za/matriekvakansie/ as jy saam wil kuier!

Geborg deur Noordwes-Universiteit - 'n wêreld vol moontlikhede wag by NWU, kliek op https://studies.nwu.ac.za/af

Is julle reg vir 🏖🌊🌞👯🏻‍♂️?Maandag 30 November – Vrydag 4 DesemberATKV Natalia-strandoord, SuidkusKliek op die LINK IN BI...
26/02/2026

Is julle reg vir 🏖🌊🌞👯🏻‍♂️?

Maandag 30 November – Vrydag 4 Desember
ATKV Natalia-strandoord, Suidkus

Kliek op die LINK IN BIO / www.voelgoed.co.za/matriekvakansie/ as jy saam wil kuier!

Geborg deur Noordwes-Universiteit - 'n wêreld vol moontlikhede wag by NWU, kliek op https://studies.nwu.ac.za/af

Ons was stil, maar besig met iets baie opwindend!Hoewel die bootreis vir matrieks nie meer plaasvind nie is ons SUPER op...
25/02/2026

Ons was stil, maar besig met iets baie opwindend!
Hoewel die bootreis vir matrieks nie meer plaasvind nie is ons SUPER opgewonde oor by die ongelooflike ATKV Natalia!

Dis die beste see, son & kuier matriekvakansie ooit! Met strand- en swembadpret, dans- en temapartytjies, bekendes, vertonings en nog baie meer!

PLUS jy kan elke dag op die strand baljaar, in ‘n woonstel bly of kamp en jy hoef nêrens heen te bestuur nie!

Maandag 30 November – Vrydag 4 Desember
ATKV Natalia-strandoord, Suidkus

Kliek op die LINK IN BIO / www.voelgoed.co.za/matriekvakansie/ as jy saam wil kuier!

Geborg deur Noordwes-Universiteit - 'n wêreld vol moontlikhede wag by NWU, kliek op nwu.ac.za

😉

Endereço

ATKV Natalia, 35 Elizabeth Avenue, Illovo Beach
Pomene
4126

Notificações

Seja o primeiro a receber as novidades e deixe-nos enviar-lhe um email quando Net-MATRIEKS publica notícias e promoções. O seu endereço de email não será utilizado para qualquer outro propósito, e pode cancelar a subscrição a qualquer momento.

Entre Em Contato Com O Negócio

Envie uma mensagem para Net-MATRIEKS:

Atalhos

Compartilhar