Wiehan & Lesley's Wedding

Wiehan & Lesley's Wedding Wiehan & Lesley's Wedding Page Wiehan & Lesley's Wedding Page.

Website, Electronic invites and page designed by Amphibic Design, http://www.amphibic.co.za

21/10/2013

Aan almal wat ons dag saam ons kom geniet het, sê ons baie baie dankie. Dit was n onvergeetlike aand vir ons. Deel asseblief jul foto's met ons op fb. Ons is sterk op pad lughawe toe om vanaand Phuket toe te vlieg!!! Happy times!!!!

Wedding Updates Net gou ‘n paar klein versoekiesBring asseblief ‘n sambreel, you never know of dit mag reën of ‘n hitteg...
10/10/2013

Wedding Updates

Net gou ‘n paar klein versoekies
Bring asseblief ‘n sambreel, you never know of dit mag reën of ‘n hittegolf kan losslaan nie.
O, en wees gaaf en bring asseblief ‘n sappie of siders saam wat ons in die veld in ysbaddens kan los vir wanneer jy dors raak.
En laastens, moenie vergeet om jul kamera’s te herlaai en genoeg spasie vir foto’s te los.
Kan nie wag om ons GROOT DAG met julle te deel!

http://wiehan-lesley.co.za/wedding-updates/

Wedding Updates

Address

Marrick Safaris
Kimberley

Opening Hours

15:00 - 23:45

Telephone

+27 71 325 9413

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wiehan & Lesley's Wedding posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share