Kimberley Events

Kimberley Events Events Organizer for Music Shows, Bachelorette, Bachelor, Birthdays, Farewell, Year-End

Kaartjies by hek ook beskikbaar
18/06/2026

Kaartjies by hek ook beskikbaar

πŸŽΆπŸ‘¨β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ VADERSDAG KONSERT – 21 JUNIE 2026 πŸ‘¨β€πŸ‘¦πŸŽΆ

Kom vier Vadersdag saam met ons tydens ’n besonderse middag van musiek, kuier en familiepret saam met Riaan & Franna Benade!

✨ Dit beloof om ’n spesiale dag vol goeie musiek, lekker kos en kosbare herinneringe te wees.

πŸ“… Datum: 21 Junie 2026
πŸšͺ Hekke open: 12:00
🎀 Vertoning begin: 14:00

🎟️ Kaartjies is aanlyn beskikbaar by: https://www.kimberleyevents.co.za/event/riaan-franna-benade-vadersdg-konsert-21-junie/

🧺 Jy is welkom om jou eie piekniekmandjie saam te bring.
❌ Geen eie drankies nie.
πŸ” Kosstalletjies en 🍻 ’n kroeg sal beskikbaar wees gedurende die dag.

πŸ– HEERLIKE SPITBRAAI-ETE BESKIKBAAR πŸ–
Slegs op voorafbestelling – R190 per persoon

Ingesluit:
βœ”οΈ Spitlam
βœ”οΈ 2 Groentes
βœ”οΈ Slaai
βœ”οΈ Broodtafel
βœ”οΈ Nagereg

πŸ“ž Bestel jou spitbraai-ete by Renier: 082 376 7674

πŸ“ž Navrae & Tafelbesprekings:
Andrea – 083 350 3504

Bring jou pa, oupa, familie en vriende en kom geniet ’n onvergeetlike Vadersdag saam met ons! ❀️

🀩DUBBEL KAARTJIE WENNERS na RIAAN & FRANNA BENADE VADERSDG KONSERT – 21 JUNIE 🀩Baie geluk aan die volgende persone wat e...
17/06/2026

🀩DUBBEL KAARTJIE WENNERS na RIAAN & FRANNA BENADE VADERSDG KONSERT – 21 JUNIE 🀩

Baie geluk aan die volgende persone wat elk n DUBBEL KAARTJIE gewen het vir hierdie vertoning! 🎀πŸ”₯

Stuur asseblief ’n WhatsApp aan Andrea om jou kaartjie te ontvang: πŸ“² 083 350 3504

‼️ Alle kaartjies moet teen VRYDAG, 19 JUNIE ge-eis wees. ‼️

Let wel:
Geen komplimentΓͺre kaartjies kan vir kontant verruil word of oorgedra word na ’n ander datum of show nie. (Indien jy NIE hierdie kaartjie gaan gebruik nie, word dit oorgegee aan iemand wat graag wil gaan!)

2 dae tot trekking!Het jy al ingeskryf?
15/06/2026

2 dae tot trekking!
Het jy al ingeskryf?

‼️VADERSDAG KOMPETISIE‼️

Staan ’n kans om jou dubbelkaartjie te wen na die Vadersdag Vertoning met RIAAN & FRANNA BENADE VADERSDG KONSERT – 21 JUNIE πŸŽΆπŸ’™

⭐ 5 Dubbelkaartjies op die spel! ⭐

Om in te skryf:

βœ… Like hierdie post asook Kimberley Events blad!
βœ… Tag 5 vriende in die kommentaar
βœ… Share hierdie post

Die 5 wenners word op Woensdag, 17 Junie aangekondig op hierdie blad!

πŸ“… 21 Junie 2026
πŸ“ At The Fire, Kimberley
πŸ•› Hekke open: 12:00
🎀 Vertoning begin: 14:00

Moenie hierdie spesiale Vadersdag-ervaring misloop nie! πŸŽ΅πŸ‘¨β€πŸ‘§β€πŸ‘¦

13/06/2026

10/06/2026

πŸŽΆπŸ‘¨β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ VADERSDAG KONSERT – 21 JUNIE 2026 πŸ‘¨β€πŸ‘¦πŸŽΆ

Kom vier Vadersdag saam met ons tydens ’n besonderse middag van musiek, kuier en familiepret saam met Riaan & Franna Benade!

✨ Dit beloof om ’n spesiale dag vol goeie musiek, lekker kos en kosbare herinneringe te wees.

πŸ“… Datum: 21 Junie 2026
πŸšͺ Hekke open: 12:00
🎀 Vertoning begin: 14:00

🎟️ Kaartjies is aanlyn beskikbaar by: https://www.kimberleyevents.co.za/event/riaan-franna-benade-vadersdg-konsert-21-junie/

🧺 Jy is welkom om jou eie piekniekmandjie saam te bring.
❌ Geen eie drankies nie.
πŸ” Kosstalletjies en 🍻 ’n kroeg sal beskikbaar wees gedurende die dag.

πŸ– HEERLIKE SPITBRAAI-ETE BESKIKBAAR πŸ–
Slegs op voorafbestelling – R190 per persoon

Ingesluit:
βœ”οΈ Spitlam
βœ”οΈ 2 Groentes
βœ”οΈ Slaai
βœ”οΈ Broodtafel
βœ”οΈ Nagereg

πŸ“ž Bestel jou spitbraai-ete by Renier: 082 376 7674

πŸ“ž Navrae & Tafelbesprekings:
Andrea – 083 350 3504

Bring jou pa, oupa, familie en vriende en kom geniet ’n onvergeetlike Vadersdag saam met ons! ❀️

🎫Kaartjies sal by deur ook beskikbaar wees!
27/05/2026

🎫Kaartjies sal by deur ook beskikbaar wees!

πŸ”₯ OH KIMBERLEY, IS JULLE REG VIR HIERDIE ?! πŸ”₯

Twee van Suid-Afrika se mooiste stemme, Juanita du Plessis & Cordelia, kom na Kimberley vir ’n aand wat jy nie wil misloop nie! 🎀✨
Met die Legendariese band as voorskou!

πŸ“… 30 Mei
πŸ“ Kimberley, AT THE FIRE VENUE

πŸ’₯ Die energie.
πŸ’₯ Die musiek.
πŸ’₯ Die emosie.

🎟️ Beperkte EARLY BIRD kaartjies nog beskikbaar teen slegs R180 pp
⚠️ Maar wees vinnig β€” daar is NET ’n paar oor!

πŸ‘‰ Moenie wag tot dit uitverkoop is nie… kry jou kaartjie NOU!

Address

Kimberley

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27833503504

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kimberley Events posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kimberley Events:

Share

Category