Bella Cardi Wedding Venue

Call Directions Contact the business

Bella Cardi Wedding Venue A wedding venue on a country style game farm 8 km outside of Kimberley in the Northern Cape.
(2)

Wedding venue on a country style wildlife game farm 8 km outside of Kimberly.

15/09/2026

It was an AMAZING EXPERIENCE.....πŸ₯‚πŸ₯‚πŸ₯‚πŸ₯‚πŸ₯‚πŸ₯‚πŸ₯‚πŸ₯‚

25/08/2026
30 AUGUSTUS BELLA CARDI..........
19/08/2026

30 AUGUSTUS BELLA CARDI..........

19/08/2026

RAAF 30 AUGUSTUS.....BELLA CARDI πŸ‘πŸ‘πŸ‘πŸ‘πŸ‘KOM GENIET BUITE KONSERT OP SY BESTE.....πŸ₯‚πŸ₯‚πŸ₯‚πŸ₯‚πŸ₯‚πŸ₯‚SIEN JOU DAARπŸ’ŽπŸ’ŽπŸ’ŽπŸ’Ž

18/08/2026

30 Augustus BUITELUG KONSERT 🍷🍷🍷🍷🍷Kom kuier, lag en geniet die dag, net by Bella Cardi, RAAF Band vertoning......Bespreek kaartjies by Michelle 071 609 2017

04/08/2026

🌸 SIP & BLOOM 2026 IS AMPTELIK UITVERKOOP! 🌸

Baie dankie vir die ongelooflike ondersteuning. Ons sien sΓ³ uit daarna om hierdie besondere aand saam met julle te deel.

πŸ“… Datum: Saterdag, 15 Augustus 2026
πŸ•“ Begintyd: 16:00
πŸ“ Venue: Bella Cardi
🎟️ Kaartjies: Uitverkoop

Die aand word aangebied ten bate van Laerskool Eureka se Kospakkieprojek. Elke kaartjie, elke borg en elke bydrae help om kos in ’n kind se maagie te sit en hoop vir hul mΓ΄re te gee. πŸ’š

Gaste kan uitsien na ’n pragtige aand met onder andere Louise Volschenk, Francois Louw, Lucky Draws, ’n veiling, die wyntafel en nog baie verrassings.

πŸ’³ Belangrik: Ons verkies asseblief kaartbetalings waar moontlik. Daar sal genoeg kaartfasiliteite by die venue beskikbaar wees vir die wyntafel, Lucky Draws en veiling.

Ons kan nie wag om julle Saterdag te verwelkom nie. 🌸✨

23/07/2026

All you need to know about Flavour Festival 2026 – all in one place! ✨🍷🎢

Address

Kimberley

Telephone

+27827794492

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bella Cardi Wedding Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bella Cardi Wedding Venue:

Shortcuts

Share

Category