25/02/2021
Vandag het ons 'n Jesus sussie verloor teen Covid. Ons Harte is bitter seer. Rus sag saam met Jesus Hesthea van Jaarsveld. Jy was nie net 'n vriendin nie, maar een van ons sussies. Ons gan jou so ongelooflik baie mis. Lief vir jou Hes. ❣️🌸