24/07/2025
MOOISTE Geskenk Boksie+Koppie vir die VROU vir:-
🌺Strooimeisie
🌺StrooiNooi
🌺Ma van Bruid ens.
🌺Dankie geskenk
🌺Trou geskenk
🌺Kan bestelling ook plaas met afbetaling oor 2-5 maande
🔺️Geskenk Boksie met Naam + Koffie Beker met Naam op R 350.00
🔺️Boks grootte:- 15cm x 15cm x hoogte 10cm
🔺️Foto grootte op deksel van boks is 10cm hoog
🔺️Koffie Beker se foto hoogte is 7-8 cm of
🔺️Koffie Beker met Gesig Foto en Naam sonder Geskenk Boksie R175.00 of
🔺️Geskenk Boksie sonder Koffie Beker :-
-10cm x 10cm x 8cm is R150.00
-15cm x 15cm x 10cm is R175.00
🔺️Foto + Naam word op deksel + Beker gesublimate
🔺️DRUK asb. die 🔴WHATSAPP🔴 in die advertensie om jou bestelling te plaas of navrae
🔺️Aflewering:-
Tel bestelling op by HannesvanEeden in Edleen, Kempton Park of
Courier Guy R105.00
of
Pudo Locker R90.00
of
PostNet R110.00
🔺️Hannes Van Eeden se kontak nr. Sel/WhatsApp 0829719485