Winton

Winton Winton Farm offer a unique, rustic, true farm atmosphere and will happily assist with the planning o The venue itself is the definition of nostalgic charm.

If you are looking for a unique wedding venue, you won't be disappointed with this beautiful rustic venue in the Northern Cape. Endless landscape surrounds the old farm house offering a beautiful natural backdrop for your timeless wedding photos.

02/11/2023
Spesiale platters... dit was heerlik al moet ons self so sê 🤪
01/11/2023

Spesiale platters... dit was heerlik al moet ons self so sê 🤪

Ons het die wonderlike voorreg gehad om gister vir die Cluff Bruilof kos te maak. Daar was nie tyd om fotos te neem van ...
30/01/2022

Ons het die wonderlike voorreg gehad om gister vir die Cluff Bruilof kos te maak. Daar was nie tyd om fotos te neem van die heerlike hoofmaal nie, maar hier is n paar fotos van die pre-drinks en nagereg...

Jaareindfunksie by Burgerbos. Spyskaart: LamspotHoenderpotBief StroganoffPampoenpoffersBlomkool en Brokkoli met kaassous...
08/11/2021

Jaareindfunksie by Burgerbos.

Spyskaart:
Lamspot
Hoenderpot
Bief Stroganoff
Pampoenpoffers
Blomkool en Brokkoli met kaassous
Griekse slaai

Decor:
Eenvoudig... fyn wit blomme met n bietjie "sparkle"

Yah!!! Ons kan weer gaste ontvang! So opgewonde! As jy n Noord-Kapenaar is en lus voel om bietjie uit die dorp te kom en...
01/08/2020

Yah!!! Ons kan weer gaste ontvang! So opgewonde! As jy n Noord-Kapenaar is en lus voel om bietjie uit die dorp te kom en n stofpad te vat, kom herlaai jou batterye met vars lug op Winton! Kontak 0837940375 vir n bespreking! Verskeie opsies itv verblyf beskikbaar!

Kom luister na ons kenners as hulle waardevolle inligting deel oor beesboerdery. Ons het ook vir Willie Strauss wat die ...
30/04/2019

Kom luister na ons kenners as hulle waardevolle inligting deel oor beesboerdery. Ons het ook vir Willie Strauss wat die dames gaan vermaak! Soos oudergewoonte het ons uitstallers wat daar is om boere te ondersteun met hulle produkte. KLK bied ook n speenkalfveiling aan.

Jy kan ook jou provinsiale (mits jy by enige punt on die Noord-Kaap geregistreer is) en nasionale stem op Winton kom maak en lang toue vermy!

As jy vir niks anders wil kom nie, kom tenminste vir die lekker steak-ete en iets te drinke uit ons kontantkroeg!

Hierdie boeredag is een wat jy beslis nie wil mis nie!

Navrae: 0832761304

As jy moeg word vir die lewe in die stad, lok my n wandelpad...Kom kuier gerus op Winton Gasteplaas vir sielerus en stil...
27/10/2018

As jy moeg word vir die lewe in die stad, lok my n wandelpad...

Kom kuier gerus op Winton Gasteplaas vir sielerus en stilte. So voor die jaareinde jou begin insluk... slegs 56km uit Kathu.

Daar is slaapplek vir groepe vriende of n romantiese wegbreek met jou liefde.

Kontak Susan op 0837940375 vir navrae of om te bespreek

Hierdie huisie is in die middel van die veld - niemand wat jou pla nie, behalwe dalk 'n Afrikaner bees of Steenbokkie... Hierdie is 'n wonderlike romantiese wegbreek of perfek om jou honeymoon mee af te skop... Vir besprekings, kontak Susan van Zyl - 083 794 0375

Bespreek ons gerus nou deur lekkeslaap
18/07/2018

Bespreek ons gerus nou deur lekkeslaap

Winton Gasteplaas bied 'n plaasstyl-toevlugsoord op 'n klein plaas in die hartjie van die Kalahari, een uur se ry vanaf Kathu. Die area is kenmerkend vir sy rooi sandduine, oeroue droë rivierbeddings en myndorpies.Dié gastehuis beskik oor 4 losstaande huise wat beskikbaar is vir selfsorg of met on...

Ons hou n heerlike plaastroue vir GW en die mooie Anneli van den Berg!
16/12/2017

Ons hou n heerlike plaastroue vir GW en die mooie Anneli van den Berg!

Address

Winton, Farm
Kathu
8463

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Winton posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category