Bezalel Estate Venue & Catering

Bezalel Estate Venue & Catering Your dream. Our pleasure. Rustic, cellar style venue and five star catering services.

The Estate is wedged between the towns of Upington and Keimoes in the Northern Cape. The mood is one of understated elegance and the surrounding scenery is sublime... perfect for any kind of function. Plan your wedding day in our lush gardens on one of the first wine estates in the area, we also specialize in birthday parties and private catering - or impress your business associates with a year end function unlike any other.

A little something sweet for a special celebration 🍋🧁 lemon meringue cupcakes
19/07/2026

A little something sweet for a special celebration 🍋🧁 lemon meringue cupcakes

Baie dankie uit die diepte van ons harte aan almal wat by ons aangesluit het vir Vadersdag 🤍Dit was so ’n spesiale voorr...
21/06/2026

Baie dankie uit die diepte van ons harte aan almal wat by ons aangesluit het vir Vadersdag 🤍

Dit was so ’n spesiale voorreg om die wonderlike vaders, oupas, vaderfigure en families te vier wat die dag saam met ons deurgebring het

Dankie dat ons julle op ’n kulinêre avontuur saam met ons kon neem — van elke geur tot elke bord was dit vir ons ’n voorreg om iets spesiaals vir julle voor te berei.

Ons is so dankbaar dat julle gekies het om hierdie spesiale geleentheid met ons by Bezalel te deel. Dankie dat julle ons klein besigheid ondersteun en dat julle ons toelaat om deel te wees van julle Vadersdag-herinneringe.

Ons sien, soos altyd, uit na die volgende een!

Met waardering,
Die Bezalel-span

21/06/2026

!Naba pate with fresh roosterkoek, lamb on the spit, cape brandy pudding... We are so excited to spoil our dads today!

Moenie ons Vadersdag Lamspit feesmaal misloop nie, laaste kans om jou tafel te bespreek. Besprekings sluit Donderdag 🔥🥂🍖...
16/06/2026

Moenie ons Vadersdag Lamspit feesmaal misloop nie, laaste kans om jou tafel te bespreek. Besprekings sluit Donderdag 🔥🥂🍖

Vir besprekings: 0723116653

High Tea Cake & Wine Pairing Experience 🍰🍷Make your celebration extra special with one of our Wine Pairing Experience (n...
06/06/2026

High Tea Cake & Wine Pairing Experience 🍰🍷

Make your celebration extra special with one of our Wine Pairing Experience (non-alcoholic available too) .

Perfect for birthdays, kitchen teas, bridal showers, or a special ladies’ morning. Enjoy a curated selection of sweet treats paired with Bezalel wines for a memorable and elegant experience.

For more information or to book contact us:
Email: [email protected] or Whatsapp/Call: 072 311 6652

Bederf Pa hierdie Vadersdag met ’n egte Bezalel feesmaal! 🔥Kom geniet ’n heerlike Vadersdag Lamspit Feesmaal saam met on...
28/05/2026

Bederf Pa hierdie Vadersdag met ’n egte Bezalel feesmaal! 🔥
Kom geniet ’n heerlike Vadersdag Lamspit Feesmaal saam met ons — vol plaasgeure, goeie kos en lekker geselskap.

Op die spyskaart: heel lam op die spit, pampoenpoffertjies met kaneel-karamelsous, romerige drie-kaas aartappelgebak, plaasbroodtafel, vars tuinslaai en ’n warm gebakte poedingbuffet.

📅 Sondag, 21 Junie 2026
⏰ 12:00
👨 Volwassenes: R285 pp
🧒 Kinders 5–12 jaar: R165 pp

Maak Pa se dag ekstra spesiaal met ’n opsionele Bezalel Brandewynproe na ete teen R95 pp.

Plekke is beperk — bespreek nou om teleurstelling te voorkom.
📞 WhatsApp / Skakel: 072 311 6652
📧 [email protected]

🤩 Our delicious Sweetie pie cupcakes (with caramel centres) are for sale at the Fanie Malan Winter market! O yes, and of...
26/05/2026

🤩 Our delicious Sweetie pie cupcakes (with caramel centres) are for sale at the Fanie Malan Winter market! O yes, and of course, soft fudge too!!

❤️ Support our schools ❤️

23/05/2026
A classic malva pudding, reimagined the Bezalel way - because ordinary has never been our thing
23/05/2026

A classic malva pudding, reimagined the Bezalel way - because ordinary has never been our thing

UPINGTON - KRY JULLE KAARTJIES NOU 👇🏻‼️DATE-NIGHT GEVUL MET LAG, GIGGEL EN BLOOS‼️Timothy Kieswetter se splinternuwe Cou...
22/05/2026

UPINGTON - KRY JULLE KAARTJIES NOU 👇🏻

‼️DATE-NIGHT GEVUL MET LAG, GIGGEL EN BLOOS‼️

Timothy Kieswetter se splinternuwe Couples Comedy Show TIETELOGIE EN TOTTIKUNDE 🤣

17 Junie @ 19h00
Bezalel Venue | Upington

Kaartjies: iTickets
https://www.gesondeseks.co.za/event/tietelogie-tottikunde-upington/

Lof vir die show:

"Ek het geleer dat die tottie ‘n hart is met sy eie gevoelens. Praat met hom want hy luister. Beste show ooit!!"
"Eerlikwaar, ek het nie geweet wat om te verwag nie – maar wow!

Hy het dit professioneel, selfversekerd en ongelooflik insiggewend aangebied. Dit was smaakvol, eerlik en het my sommer anders laat d**k oor intimiteit.

Definitief ’n ervaring wat ek weer sal bywoon en sterk aanbeveel!"

"Ek het lank laas so lekker gelag ..... dis my man se eerste keer by so show en ek het hom nog nooit so sien lag uit sy maag uit nie."

Address

Kai Garib
8805

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
14:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 10:00
Wednesday 09:00 - 13:00
14:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 10:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:30

Telephone

+27723116652

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bezalel Estate Venue & Catering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share