22/10/2019
Hi!!! Ons maak heerlike gekookte kos van Maandae tot Donderdae. Volg ons link en add jou op ons tuiskos Whatsup groep, waar ons elke dag n spyskaart uitstuur. Kos kan in Krugersdorp Noord gehaal word. Jy sal nie spyt wees nie! https://chat.whatsapp.com/LLgAz2SybOJ30rZllzfvNk