23/03/2022
📣 Calling all vorige Winklespruiters...
Die Here doen jaarliks wonderwerke op hierdie kamp- almal van ons het stories van dit wat God op hierdie kamp in ons lewens kom doen het.
Ons vra dus dat julle sal oorweeg om die volgende generasie te help om hierdie kamp by te woon, deur 'n bus te borg en die kampkostes vir 2022 te verlaag!
Enige borge, groot of klein en gebed word versoek, sodat ons in 2022 weer hierdie kamp kan aanbied!
VCSV Winklespruit Seekamp 2022... IS HAPPENING!!!
Vir meer inligting en bankbesonderhede, Whatsapp Dewald by 082 300 9686
of kontak ons op
Facebook messenger...
Borg 'n bus! Borg hoop! Borg Lewe!