Viraltyd Partytjies

Viraltyd Partytjies Waar jy wens die oomblik hou vir altyd aan! Ons doen die volledige beplanning, dekor en stilering van partytjies. Ons verhuur ook meubels aan selfdoen mammas.

Pryse van die meubels, stilering en toerusting te huur wissel tussen R10 en R450 per item.

Geseënde Paasfees ❤️✝️❤️
15/04/2022

Geseënde Paasfees ❤️✝️❤️

Geniet jou pastel reënboog partytjie liefste krulkoppie ❣️ Baie dankie mamma Nel-Mari dat jy ons weer gebruik het 🌈 Meub...
26/02/2022

Geniet jou pastel reënboog partytjie liefste krulkoppie ❣️ Baie dankie mamma Nel-Mari dat jy ons weer gebruik het 🌈

Meubels, dekor, stilering en ballonne - partytjies
Koekies, kolwyntjies, oreo treats, marshmallow treats, oliebolle en pops - Ouma's Pantry
Lekkergoedboksies - Peacock Creations 20

Liefde Viraltyd Partytjies

14/02/2022

Annebelle gaan binnekort van ons Bybel tema lekkergoedpakkies verkoop 🎉

Annebelle het ontstaan in 2022 deur God se genade om werk te skep & is die produk van besighede samewerkings.

Die “creative juices” het omtrent gevloei! Meubeltjies, ballonne, verf spatsel plekmatjies en voorskote  partytjies. Die...
12/10/2021

Die “creative juices” het omtrent gevloei! Meubeltjies, ballonne, verf spatsel plekmatjies en voorskote partytjies. Die res het mamma self gereël/gedoen! Foto’s ook verskaf deur mamma. Dit was baie oulik!

Hoop jy het lekker geverf en baljaar saam met jou kunstenaar maats Marli!

Viraltyd Partytjies Groete ❤️

Pure pienk plaas pret vir plaasnooi! Baie dankie aan ons verskaffersJAPSPrinting vir Plaas stoor agtergrondParty Nest vi...
07/09/2021

Pure pienk plaas pret vir plaasnooi! Baie dankie aan ons verskaffers
JAPSPrinting vir Plaas stoor agtergrond
Party Nest vir Drukbare ontwerpe
Tailorbaked vir koek
Denise Erasmus photography vir foto's
The French Cookie vir Macaroons
Inspirasie van Corinne's Petite Partyki Datjies ❤️

Viraltyd Partytjies Liefde

Dit is ñ absolute voorreg om een van ons partytjies in die nuutste Baba & Kleuter tydskrif te sien! Baie dankie julle! O...
23/06/2021

Dit is ñ absolute voorreg om een van ons partytjies in die nuutste Baba & Kleuter tydskrif te sien! Baie dankie julle! Ons dank die Here daarvoor en baie dankie aan al ons verskaffers ❤️ Julle is sterre!

Daniël in die leeukuil 🙏🏻27Ek gee hiermee opdrag dat in my hele koninkryk die God van Daniël gevrees en geëer moet word....
16/03/2021

Daniël in die leeukuil 🙏🏻
27Ek gee hiermee opdrag dat in my hele koninkryk die God van Daniël gevrees en geëer moet word.
“Hy is die lewende God, Hy bestaan vir ewig;
sy koninkryk sal nie vernietig word nie,
sy heerskappy sal nooit eindig nie.
28Hy red en bevry,
Hy doen tekens en wonders
in die hemel en op die aarde;
Hy het Daniël uit die kloue van die leeus gered.”

Beplanning, dekor en stilering Viraltyd Partytjies
Foto's Mercia Swart Photography
Koek Tanya's Cupcake Cafe
Koekies en Oreo leeutjies Ouma's Pantry
Rice Crispy treats Christalina's cakes
Poppies Mossie
Blomme tannie Hantie

Liefde
Viraltyd Partytjies

Daniël in die leeukuil ❤️
14/03/2021

Daniël in die leeukuil ❤️

Hoop jy het ñ lekker partytjie gehou vandag Christine 🌺 Viraltyd Partytjies groete ❤️
13/03/2021

Hoop jy het ñ lekker partytjie gehou vandag Christine 🌺

Viraltyd Partytjies groete ❤️

Address

Main Avenue
Johannesburg
2194

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Viraltyd Partytjies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Viraltyd Partytjies:

Share