07/07/2026
Wat as jou troudag rustig en stres-vry kan wees?
Dink net...
Julle sê "Ja" in 'n pragtige kerk, vier die spesiale dag saam met julle geliefdes, geniet heerlike kos, en weet elke detail word met sorg hanteer.
By Goedehoop Wedding Venue bied ons nie net 'n trouvenue nie – ons help om 'n dag te skep wat julle vir altyd sal koester.
🤍Daar is pragtige tuine vir asemrowende foto's
🤍Rustieke, moderne plaas atmosfeer
🤍Heerlike kos
🤍Troukoördinering sodat julle die dag kan geniet
Beperkte datums nog beskikbaar!
Kom ervaar dit self.
Stuur vir ons 'n boodskap om 'n besigtiging te bespreek. Ons sien daarna uit om julle te ontmoet!
📱071 084 9226