14/03/2022
Leon and his team from Bardeli Catering was feature on "EENDAG", an actuality tv-series on DSTV's popular KykNet platform.
Leon en sy span was op KykNet. Bardeli Catering het die trou-maal geborg vir Daniel en Annelien Malone se troudag wat op "Eendag" verskyn het.