WBS Events & Marketing

WBS Events & Marketing WBS Events & Marketing has been doing functions, festivals and creating Events for the last 10 Years.

21/08/2026

Ons kan nie wag nie.. 🎉🎉 Ruhan Du Toit hierdie Desember in Jeffreysbaai te sien by die Gamtoos Rivierfees. Daar wag dalk 'n verrassing vir julle wie hom gaan join. Gaan loer gerus na Ruhan en Monique se nuutste Musiekvideo.

Ruhan du Toit by die Gamtoos Rivierfees

WEN 2 GRATIS KAARTJIES na Jan Blohm! 🎤🎟️​Dis jou kans om die legende Jan Blohm op Saterdag, 5 September 2026, by die Boa...
21/08/2026

WEN 2 GRATIS KAARTJIES na Jan Blohm! 🎤🎟️

​Dis jou kans om die legende Jan Blohm op Saterdag, 5 September 2026, by die Boardwalk Hotel and Casino te sien!

​Hoe om te wen:

✅​Meld aan op Afrikaans Op Toer se Facebook-blad & volg

✅​Share hierdie post

✅Tag 5 vriende in die comments hieronder👇

​Jy kan die gelukkige wenner wees.

​Wenner word op 28 Augustus bekendgemaak!

​Koop Kaartjies aanlyn by: ​www.opentickets.co.za

​Sien jou daar!
WBS Events & Marketing Vonk Musiek Luister FM

21/08/2026

Die afgelope paar weke het ek hier en daar iets laat deurskemer oor ’n spesiale projek waaraan ek en Monique Steyn besig is. Nou lê dit uiteindelik op ons voorstoep.

Dit voel vir my soos ’n regte full circle-oomblik, om soveel verskillende redes. Maar om Monique se ongelooflike talent, en die besondere verbintenis wat sy met Johan Oberholzer gehad het, op hierdie manier saam met my te kon vasvang, maak dit ekstra spesiaal.

Vrydag is dit julle b***t om saam met ons daarin te stap.

Pre-save solank die link hieronder, sodat jy heel eerste Vrydagoggend saam met ons in sy liriek kan gaan wandel. ❤️

Ek kan nie wag dat julle dit hoor nie.
- PRE-SAVE LINK -
https://ruhandutoitmoniquesteyn.lnk.to/LaasteAsem

21/08/2026

Nog net 15 Dae Port Elizabeth ... HOU PAYDAY geldjie vir kaartjies ... net by www.opentickets.co.za

Jan Blohm Vonk Musiek MW Marketing WBS Events & Marketing Boardwalk Hotel and Casino

20/08/2026

PE ... 5 Sep is om die draai. SIEN JOU DAAR!! Kry gou kaartjies ,,, net by Boardwalk Hotel and Casino

Kry jou kaartjies by www.opentickets.co.za

WBS Events in samewerking met Gamtoos Ferry Hotel  bied aan:Die GAMTOOS RIVIERFEES!! Merk so lank julle dagboek want Ruh...
20/08/2026

WBS Events in samewerking met Gamtoos Ferry Hotel bied aan:

Die GAMTOOS RIVIERFEES!! Merk so lank julle dagboek want Ruhan Du Toit kom Jeffreysbaai toe op 23 Desember en sal te sien wees by die Lekkerste Fees lanks die mooiste Rivier. Hope vermaak vir oud en jonk die hele dag lank.

Hou die platvorm dop.

Kaartjies sal binnekort beskikbaar wees by: https://wbseventsandmarketing.systeme.io/ of 074 886 0171.

'n New page for us!! Say hello to our new Logo. Do you like it as much as we do??
19/08/2026

'n New page for us!!

Say hello to our new Logo. Do you like it as much as we do??

WBS Events & Marketing presents Boplaas Padstal & Slaghuis Grand New Opening on 17 October 2026. The first opening day w...
18/08/2026

WBS Events & Marketing presents Boplaas Padstal & Slaghuis Grand New Opening on 17 October 2026.
The first opening day will be a fun-filled day for the kids. Safe the date, more to follow.

Calling All Vendors! We need you.

Contact Natalie for more information:
061 583 0617

17/08/2026

KOM ONS PAK Boardwalk Hotel and Casino STAMPVOL OP 5 Sept saam met Jan Blohm

Kry jou kaartjies by www.opentickets.co.za

Address

Jeffrey's Bay

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WBS Events & Marketing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category