Heavenly Happenings

Heavenly Happenings I am a creative enthusiast who strive to create the perfect birthday party for your child to be trea

🐴’n Droom-partytjie vir ’n meisie met ’n groot liefde vir perde!🐴Vandag vier ons Meghan se 8ste verjaarsdag met ’n spesi...
06/06/2026

🐴’n Droom-partytjie vir ’n meisie met ’n groot liefde vir perde!🐴

Vandag vier ons Meghan se 8ste verjaarsdag met ’n spesiale perdetema-partytjie – perfek vir ’n jong ruiter wie se grootste passie perdry is. 🐎💕

Elke detail van hierdie opstelling is met liefde beplan om haar liefde vir perde en die perdewêreld te weerspieël. Van die dekor tot die klein afwerkings, alles is gemaak om haar dag ekstra spesiaal te maak.

Gelukkige 8ste verjaarsdag, Meghan!

Mooiste koekies, oreo treats, cakesickles en ongelooflike koek deur

06/06/2026

🐴’n Droom-partytjie vir ’n meisie met ’n groot liefde vir perde! 🐴

Vandag vier ons Meghan se 8ste verjaarsdag met ’n spesiale perdetema-partytjie – perfek vir ’n jong ruiter wie se grootste passie perdry is. 🐎💕

Elke detail van hierdie opstelling is met liefde beplan om haar liefde vir perde en die perdewêreld te weerspieël. Van die dekor tot die klein afwerkings, alles is gemaak om haar dag ekstra spesiaal te maak.

Gelukkige 8ste verjaarsdag, Meghan!

Iets broei by die Womeranse😉
05/06/2026

Iets broei by die Womeranse😉

31/05/2026

May the Force be with you Dian!⚔️

Van lightsabers tot sterrestelsels, elke detail is gereed vir ’n dag vol pret, avontuur en Jedi-magic.

Baie geluk met jou 10de verjaardag, Dian! 🎉 Mag die Mag altyd met jou wees. ⚔️⭐

May the Force be with you Dian!⚔️Van lightsabers tot sterrestelsels, elke detail is gereed vir ’n dag vol pret, avontuur...
31/05/2026

May the Force be with you Dian!⚔️

Van lightsabers tot sterrestelsels, elke detail is gereed vir ’n dag vol pret, avontuur en Jedi-magic.

Baie geluk met jou 10de verjaardag, Dian! 🎉 Mag die Mag altyd met jou wees. ⚔️⭐

29/05/2026

🐝 Danae is vandag die mooiste “By” by haar partytjie! 🐝
10 jaar oud en so soet soos heuning 🍯

Gelukkige 10de verjaarsdag, Danae! 🎂🌼

🐝 Danae is vandag die mooiste “By” by haar partytjie want dit is haar “Beeday”🐝10 jaar oud en so soet soos heuning 🍯Gelu...
29/05/2026

🐝 Danae is vandag die mooiste “By” by haar partytjie want dit is haar “Beeday”🐝
10 jaar oud en so soet soos heuning 🍯

Gelukkige 10de verjaarsdag, Danae! 🎂🌼 🐝

09/05/2026

Vandag se partytjie vir Hudson en Graycon was ’n EPIC kombinasie van Minecraft en Fortnite!

Hierdie setup het die beste van albei wêrelde saamgebring vir ’n onvergeetlike dag.

Baie dankie dat ons deel kon wees van julle spesiale dag, Hudson & Graycon!

Vandag se partytjie vir Hudson en Graycon was ’n EPIC kombinasie van Minecraft en Fortnite! Hierdie setup het die beste ...
09/05/2026

Vandag se partytjie vir Hudson en Graycon was ’n EPIC kombinasie van Minecraft en Fortnite!

Hierdie setup het die beste van albei wêrelde saamgebring vir ’n onvergeetlike dag.

Baie dankie dat ons deel kon wees van julle spesiale dag, Hudson & Graycon!

27/04/2026

So paar seuntjie tema setups wat ek oor die laaste jaar en ‘n bietjie gedoen het. Hoop dit help die mammas wat sukkel met idees😁

Address

Irene

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Heavenly Happenings posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share