21/10/2024
Marrydale kamp/bachelors venue :
Wat jy moet weet :
Area - Hopefield
Ligging - platteland in 'n oop veld oorkant die rivier
Geen motors- slegs bakkie verkieslik 4x4
Jy sal jou eie tent en kampgerei moet bring.
2 x karavaan met 2 slaapplek per eenheid
1 x badkamer blok met stort, toilet en wasbak.
Geen krag - slegs generator
1 lapa area met dak
1 kolkol
Braai Area bo lapa, net wasbak en tafel
Maximum 25 mense @ R150 pp/pn