04/12/2025
πβ¨ Kom kuier more aand saam met ons by die Kersliggies in die Hoofstraat! β¨π
Geniet die atmosfeer, musiek en lekker kos β bring jou familie en vriende!
π΄ Verkope more aand:
- Braai platters (chop, hoender, wors, slaai & roll) β R100
- Boerewors rolls β R30
- Bashews β R10
- Water β R10
- Vars biltong (Large) β R70
- Doughnuts (vars gebak, 4 vir) β R20
- Garlic broodjies β R40
β¨ Kom proe, kom kuier, kom vier die seisoen saam met ons! β¨