03/11/2025
Die beeldskone bekende Louise Volschenk kom kuier by Fleur de Lys Barn Weddings, Functions & Accommodation in Hoedspruit.
Bring jou vriendinne of kom bederf jouself met 'n aand van lag en kuier. Waar jy kan leer hoe om jou natuurlike skoonheid te laat skitter.
Peuselhappies, kaasborde en wyn/sap is by kaartjie prys ingesluit
Kontak:
Elize Gildenhuys: 079 505 3665
Renette Gildenhuys: 079 522 1630
Kaartjies ook beskikbaar by Renette se kantoor by Citrx gebou