Privelistea

Privelistea The most amazing Wedding Venue in the Western Cape. For Bookings and enquiries contact 0768191838

n Onvergeetlike 21ste verjaarsdag - baie geluk Grant mag jou toekoms vol voorspoed en vreugde wees en dankie dat ons die...
08/12/2025

n Onvergeetlike 21ste verjaarsdag - baie geluk Grant mag jou toekoms vol voorspoed en vreugde wees en dankie dat ons die geleendheid saam jou kon vuur.

n Spog geleendheid aangebied deur Chaz Everitt, baie dankie vir n mooi aand.
08/12/2025

n Spog geleendheid aangebied deur Chaz Everitt, baie dankie vir n mooi aand.

Stinkryk in Seapoint - n uitmuntende opvoering, dankie aan Hester Genis en haar span vir n aand van baie vermaak.
08/12/2025

Stinkryk in Seapoint - n uitmuntende opvoering, dankie aan Hester Genis en haar span vir n aand van baie vermaak.

Baie geluk Eliana en Vian julle het n pragtige troue gehad, mag julle baie jare van geseendheid en voorspoed geniet.
12/11/2025

Baie geluk Eliana en Vian julle het n pragtige troue gehad, mag julle baie jare van geseendheid en voorspoed geniet.

31/10/2025
31/10/2025

Privelistea - die mooiste venue in die area.

Baie geluk Jacques en Sasha - dit was n voorreg om julle pragtige troue by ons lokaal te hê.
31/10/2025

Baie geluk Jacques en Sasha - dit was n voorreg om julle pragtige troue by ons lokaal te hê.

Address

Jongensfontein
Hessequa
6675

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Privelistea posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Privelistea:

Share

Category