Mi Amor

Mi Amor Gasteplaas & Venue

'n Groot dank aan Mi-Amor vir die borg van die drinkgoed, dekor en eetgoed vir die dames oggend by Hoërskool Heilbron 🌸👗...
01/07/2026

'n Groot dank aan Mi-Amor vir die borg van die drinkgoed, dekor en eetgoed vir die dames oggend by Hoërskool Heilbron 🌸👗👠

Beperkte spasies oor. Kontak ons ASAP om teleurstelling te voorkom📅☎️📞082 773 4713📞 082 302 5546📞 082 302 5547
18/05/2026

Beperkte spasies oor. Kontak ons ASAP om teleurstelling te voorkom📅☎️
📞082 773 4713
📞 082 302 5546
📞 082 302 5547

Ons unieke Bruidskamer & Salon.👰🏻🤵🏻💍💄💇‍♀️Boek vandag jou troue by ons om teleurstelling te voorkom🤩💍
02/03/2026

Ons unieke Bruidskamer & Salon.👰🏻🤵🏻💍💄💇‍♀️
Boek vandag jou troue by ons om teleurstelling te voorkom🤩💍


Ons Pragtige Tuin⛲️🪴Ons pragtige tuin/lapa is ideaal vir enige “40 and under” intieme geleentheid, of dit nou ń verjaars...
18/02/2026

Ons Pragtige Tuin⛲️🪴

Ons pragtige tuin/lapa is ideaal vir enige “40 and under” intieme geleentheid, of dit nou ń verjaarsdag, gradeplegtigheid viering, kombuistee, doop of babatee is . Ons toegewyde span staan gereed om te help.
Kontak ons vandag nog.🤩

🧑‍🍳🫖☕️🎂🍰
🪻🏡

28/01/2026
Heerlike 60ste verjaarsdag. Bespreek vandag jou funksie by ons pragtige Venue 🤩📆
11/11/2025

Heerlike 60ste verjaarsdag.

Bespreek vandag jou funksie by ons pragtige Venue 🤩📆

By Mi Amor glo ons in liefdesverhale. Weggesteek op 'n familieplaas, in die Vrystaat sal jy jou onvergeetlike sprokie vi...
14/06/2025

By Mi Amor glo ons in liefdesverhale.

Weggesteek op 'n familieplaas, in die Vrystaat sal jy jou onvergeetlike sprokie vind. Van oop velde en n bloekombos tot bekoorlike goue sonsondergange, vang Mi Amor die volheid van plaaslewe vas – eenvoudig maar asemrowend. Of jy nou 'n intieme seremonie of 'n groot viering beplan, ons rustige omgewing en warm gasvryheid skep die ideale agtergrond vir jou spesiale dag. Laat die natuur jou getuie wees en die landgoed jou skilderdoek.
By Mi Amor hou ons nie net troues nie – ons skep herinneringe gewortel in liefde, vreugde en tydlose skoonheid.
Mi Amor – Kry jou droom trou-ervaring op 'n plek waar liefde groei.

Ons venue is verseker die perfekte plek vir troues, verjaarsdae, ‘n kombuistee, ‘n baba tee, doop of net n lekker kuier saam familie en vriende.

Bespreek vandag!
Besprekings vir 2026 is reeds oop. 📆

📍 Geleë tussen Heilbron en Frankfort

📞 082 773 4713
📞 082 302 5546
📞 082 302 5547

Address

Geleë Tussen Frankfort En Heilbron
Heilbron
9650

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00

Telephone

+27827734713

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mi Amor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mi Amor:

Shortcuts

Share

Category