06/09/2025
🌟 Ons harte is oorvol! 🌟
Wat ’n voorreg om erkenning te ontvang as:
🏆 Best Catering Company
🏆 Best Function Décor & Flowers
by die Best of Hessequa 2025.
Baie dankie aan elke kliënt, ondersteuner en ons ongelooflike span – sonder julle is dit nie moontlik nie. 💛 ’n Spesiale dankie ook aan Suid Kaap Forum vir die geleentheid.
Ons is trots om drome in styl en smaak waar te maak! ✨