Fleur en Kleur Funksies & Dekor

Fleur en Kleur Funksies & Dekor Fleur en Kleur is die antwoord op jou spesiale geleentheid. Laat die verantwoordelikheid aan my oor. Jy kan net terugsit en geniet.

Met kreatiewe oplossings vir enige begroting bring dekor ghoeroe Juline Griessel die sprankel na enige partytjie.

My laaste funksie vir Fleur en Kleur! Ek sluit af op 'n hoรซ noot met Shimonรฉ en Diaan se Babatee en Doeke braai ๐Ÿ‘ถ๐Ÿป๐ŸผFrom ...
05/02/2023

My laaste funksie vir Fleur en Kleur!

Ek sluit af op 'n hoรซ noot met Shimonรฉ en Diaan se Babatee en Doeke braai ๐Ÿ‘ถ๐Ÿป๐Ÿผ

From little seeds grow mighty trees ๐ŸŒณ๐ŸŒฒ

Woodlands tema ๐ŸฆŠ๐Ÿป๐Ÿฟ๐Ÿฆ”

Baie dankie vir die voorreg om hierdie dag vir jul ekstra spesiaal te kon maak - Shimonรฉ & Diaan Herbst

Debbie Smal - so baie dankie vir al jou hulp en reรซlings! Jy gaan 'n ouma 1000 wees ๐Ÿ’™
Johan Smal
Anton Strauss
Yvette Combrink
Smal gesin
Herbst gesin

๐Ÿ“Kasteel in Deneysville
๐Ÿ“ Drukwerk gedoen deur Insperhasie
๐Ÿซ” Good Foods (Helena vd Merwe)
๐ŸŽˆKarma Balloons
๐ŸŽ‚

Babatee & Doeke braai prep vir baba Herbst ๐Ÿƒ๐ŸฆŠ๐Ÿป๐Ÿ‚
03/02/2023

Babatee & Doeke braai prep vir baba Herbst ๐Ÿƒ๐ŸฆŠ๐Ÿป๐Ÿ‚

Every new beginning comes from some other beginning's end. 'n Heerlike Afskeid funksie vir Barend Schoeman! Baie dankie ...
14/01/2023

Every new beginning comes from some other beginning's end.

'n Heerlike Afskeid funksie vir Barend Schoeman!

Baie dankie Janine Engelbrecht!

Beste, lekkerste skaap op die spit ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป Wikus Jacobs 083 381 1890

02/01/2023
Keep calm and Mine on โš’๐Ÿ‘พJoe se 7๏ธโƒฃde Minecraft Pool party!'n Heerlike kuier saam maats en vriende! Dankie Tersia en Joha...
04/12/2022

Keep calm and Mine on โš’๐Ÿ‘พ

Joe se 7๏ธโƒฃde Minecraft Pool party!

'n Heerlike kuier saam maats en vriende! Dankie Tersia en Johan dat Fleur en Kleur kon deel wees van jul dag ๐ŸŒธ

๐ŸŽ‚ Charissa Visagie
071 678 4895

Baie dankie liewe Shana Griessel dat jy mamma weer so mooi gehelp het! ๐Ÿ˜

23/11/2022
She was the dancing queen young and sweet! ๐ŸŽถMamma Mia theme 22nd Birthday party for the lovely Nadia ๐Ÿ’™ 23 November 2022
23/11/2022

She was the dancing queen young and sweet! ๐ŸŽถ

Mamma Mia theme 22nd Birthday party for the lovely Nadia ๐Ÿ’™

23 November 2022

Parenthood is one of the best journeys in life! Paul en Jana se doeke braai vir baba De Villiers ๐Ÿ‘ถ๐Ÿป๐Ÿ’™๐Ÿ“Venue: Forevermomen...
20/11/2022

Parenthood is one of the best journeys in life!

Paul en Jana se doeke braai vir baba De Villiers ๐Ÿ‘ถ๐Ÿป๐Ÿ’™

๐Ÿ“Venue: Forevermoments Heidelberg

Was so lekker om saam Tannie Annatjie, Jana, Lize en Marna te werk! โ˜บ๏ธ Die vd Westhuizen staatmaker span!

06/11/2022

Ek lief dit wat ek doen ๐Ÿ’–๐ŸŒธ

Address

Heidelberg
1438

Telephone

+27827738661

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fleur en Kleur Funksies & Dekor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category