Jean-pierre Fortain Garden Route & Karoo

Jean-pierre Fortain Garden Route & Karoo Best coated nuts.

Fynproewer gulde Mosselbaai.
03/11/2016

Fynproewer gulde Mosselbaai.

Neute gedoop en gerol in heerlike geure soos jogurt, Belgiese sjokolade, kaneel, klapper en nog vele meer. Desember by G...
28/10/2016

Neute gedoop en gerol in heerlike geure soos jogurt, Belgiese sjokolade, kaneel, klapper en nog vele meer. Desember by Garden Route Mall en die nuwe Hartenbos Seefront Mall.

Jean-pierre  Fortain Chocolatier net vandag by Beans. Kom proe die heerlikste neute en popcorn met Belgiese sjokolade. M...
14/10/2016

Jean-pierre Fortain Chocolatier net vandag by Beans. Kom proe die heerlikste neute en popcorn met Belgiese sjokolade. Maandag is basedag.

Strawberry festival 2016
02/10/2016

Strawberry festival 2016

Neute gedoop en gerol in heerlike geure soos jogurt, Belgiese sjokolade, kaneel, klapper en nog vele meer. Ons kan nie w...
26/09/2016

Neute gedoop en gerol in heerlike geure soos jogurt, Belgiese sjokolade, kaneel, klapper en nog vele meer. Ons kan nie wag om julle die 1ste Desember by die nuwe Hartenbos Seefront-Mall te sien nie.

Fantastiese neute!
20/09/2016

Fantastiese neute!

Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat Jean-Pierre  Fortain se unieke produkte  nou ook in die Suid-Kaap beskikbaar ...
15/09/2016

Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat Jean-Pierre Fortain se unieke produkte nou ook in die Suid-Kaap beskikbaar gaan wees. Ons maak 1 Desember oop by die nuwe Hartenbos Seefront winkel sentrum en sien uit om julle almal daar te sien om ons heerlike top gehalte neute te kom probeer!

12/09/2016

Address

Hartenbos

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jean-pierre Fortain Garden Route & Karoo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share