15/10/2026
❤️ Jy koop nie net ’n produk nie. Jy ondersteun ’n droom.
Agter baie van die produkte by Kraft Co is daar ’n klein besigheid, ’n ma wat ekstra inkomste vir haar gesin probeer verdien, of ’n entrepreneur wat alles insit om ’n droom ’n werklikheid te maak. 🥹
Vir jou is dit dalk net ’n klein aankopie, maar vir iemand anders kan dit die wêreld beteken. ❤️
By Kraft Co kry klein besighede die geleentheid om hulle produkte aan ’n groter gehoor bekend te stel, en JY kan deel wees van hulle suksesverhaal!
So volgende keer wanneer jy iets spesiaals soek, kies om plaaslik te ondersteun. 🇿🇦
📍 Besoek Kraft Co by East Rand Mall of Carnival Mall.
🛍️ Be a Smart Shopper. Support Small Businesses.
EastRandMall CarnivalMall