Grondpad Braaihuis

Grondpad Braaihuis Nog een Tree ! Lekkerste Leefstyl Familie kuier plek in elke dorp ! Welkom by Grondpad Braaihuis. Ons is 'n restaurant wat meer as net kos bied.

by Grondpad vier ons die geure van herineringe, die geure van drome en die reis wat ons almal saam neem deur ons kultuur, deur geskiedenis, deur hart en siel.

Lekker "LUNCH SPECIALS" elke dag tot sondag net by Grondpad Braaihuis 💥🤜🤛🔥2 x Large Spicey Pepperoni Pizzas vir net R 99...
17/07/2025

Lekker "LUNCH SPECIALS" elke dag tot sondag net by Grondpad Braaihuis 💥🤜🤛🔥

2 x Large Spicey Pepperoni Pizzas vir net R 99.00 💥🍕

Lekkerste "LOADED FRIES" in die hele Harties vir net R 99.00 💥🍟

📌 Plot 98 R511, Hartbeespoort, 0216








Grondpad Braaihuis het lekker "specials" aan die naweek...Klim in jou kar, as jy niks het om te doen nie en kom kyk self...
11/07/2025

Grondpad Braaihuis het lekker "specials" aan die naweek...

Klim in jou kar, as jy niks het om te doen nie en kom kyk self...

Grondpad Braaihuis Harties bied 'n leefstyl aan vir elke familie.

Maak gerus 'n draai by Grondpad Harties. As jy nog nie by Grondpad was nie dan mis jy baie. Lekker vure, spesiale aanbie...
11/07/2025

Maak gerus 'n draai by Grondpad Harties. As jy nog nie by Grondpad was nie dan mis jy baie. Lekker vure, spesiale aanbiedinge.



Well done BOKKE 💥🤜🤛🔥
28/06/2025

Well done BOKKE 💥🤜🤛🔥












Gratis Potjie kos elke Sondag vanaf 12u 🥕🍊🍅🥒Heerlike kos 🍕🌭🍗🍖Uitstekende diens 🗯Ons Nuwe Winter Besigheids Ure:⏰️MONDAY:...
20/06/2025

Gratis Potjie kos elke Sondag vanaf 12u 🥕🍊🍅🥒

Heerlike kos 🍕🌭🍗🍖

Uitstekende diens 🗯

Ons Nuwe Winter Besigheids Ure:⏰️

MONDAY: CLOSED
TUESDAY: 11am - TILL LATE
WEDNESDAY: 11am - TILL LATE
THURSDAY: 11am - TILL LATE
FRIDAY: 10 am - TILL LATE
SATURDAY: 10am - TILL LATE
SUNDAY: 10am - TILL LATE

Addres: Plot 98 R511, Melodie, Hartbeespoort, 0216 📌
Whatsapp: 065 109 2370 ☎️












Grondpad Braaihuis,  Grondpad Braaihuis Harties  maak die lekkerste Boerie Burgers....Het jy ons boerie burger beleef ?K...
13/06/2025

Grondpad Braaihuis, Grondpad Braaihuis Harties maak die lekkerste Boerie Burgers....

Het jy ons boerie burger beleef ?

Kom kry joune nou....

Spesiale aanbod 14 Junie 2025 net by Grondpad Braaihuis in Harties

R 29.00 💥🤜🤛🔥









‼️FRANCHISE OPPORTUNITY‼️Kontak ons: franchise@grondpadbrauhaus.co.zaBaie geleenthede 🔥🤜🤛💥
10/06/2025

‼️FRANCHISE OPPORTUNITY‼️

Kontak ons: [email protected]

Baie geleenthede 🔥🤜🤛💥






Die lekkerste leeftsyl en familie kuierplek in die dorp 🗯💥Lekker vibe, bring jou familie en vriende, trek lekker warm aa...
10/06/2025

Die lekkerste leeftsyl en familie kuierplek in die dorp 🗯💥

Lekker vibe, bring jou familie en vriende, trek lekker warm aan en kom kuier saam Botter Vrydag 13 Junie 2025 vanaf 18:00 tot laat ⏰️

Nog een tree 🥾👞🤼‍♀️








Address

Hartbeespoort

Opening Hours

Monday 11:00 - 23:00
Tuesday 11:00 - 23:00
Wednesday 11:00 - 23:00
Thursday 11:00 - 23:00
Friday 09:00 - 02:00
Saturday 09:00 - 02:00
Sunday 09:00 - 22:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Grondpad Braaihuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Grondpad Braaihuis:

Share