15/06/2026
πΎπ Goeie Nuus, Zakiti-vriende! ππΎ
Zakiti Fees 2026 | Harties' Biggest Family Food Festival is troeteldiervriendelik! πΆπ±πΎ
Ons weet jou troeteldiere is deel van die familie, daarom is hulle welkom om saam die dag by Zakiti te kom geniet.
Ons vra net dat:
βοΈ Troeteldiere aan 'n leiband gehou word
βοΈ Eienaars agter hul troeteldiere skoonmaak
βοΈ Jou troeteldier gemaklik is rondom mense, kinders en ander diere
Kom geniet saam 'n dag vol lekker kos, musiek, inkopies, aktiwiteite en kuier op die plaas!
π
1 Augustus 2026
π Skemerberg Venue, Hartbeespoort
π 10:00 β 17:00
π Vertel ons in die kommentaar watter viervoetige vriend jy saambring!
πΎπ§‘