Kittys Bridal

Kittys Bridal Bruidsrokke te koop of te huur, Balrokke ens.

17/04/2023
17/04/2023

Daar kom in elke mens se lewe 'n tyd om daai een moeilike besluit te moet neem. Dit is met hartseer dat ek Kitty's moet sluit. Dit is wel met 'n hart vol van dankbaarheid dat ek vir soveel jare so baie pragtige rokke kon maak. Ek het dit geweldig baie geniet. Die pragtige bruide en matrikulante wat 'n klein deeltjie van hulle vreugde en geluk met my kom deel het. Baie dankie vir julle. Agt jaar terug het ek die eerste keer ouma geword en het die kleikinders die een na die ander bedags by my kom bly. Soos hulle groter geword het, het dit al moeiliker geword om gewerk te kry. Daar is net teveel handjies wat wil help en die mooi kraletjies en blink goedjies is die grootste versoeking. Hierdie jaar het nog een se huiswerk ook by gekom. Ek gaan oor die volgende weke foto's plaas met grootes en pryse van rokke. Wees op die uitkyk daarvoor. Weer eens baie dankie vir elkeen van julle.

Esmari baie dankie dat ek jou rok kon maak. 🌺 Ek het so lekker gewerk aan hom. 'n Pragtige jonge dame van binne en buite...
01/11/2019

Esmari baie dankie dat ek jou rok kon maak. 🌺 Ek het so lekker gewerk aan hom. 'n Pragtige jonge dame van binne en buite. Lieflike kind. 🌹💖

11/01/2019
Pragtige bruid. Was so bevooreg om haar rok te kon maak. 🌺
08/01/2019

Pragtige bruid. Was so bevooreg om haar rok te kon maak. 🌺

Royalty. ...stylvolle rokke
22/05/2018

Royalty. ...stylvolle rokke

Matriekafskeid 2017 Harrismith
15/09/2017

Matriekafskeid 2017 Harrismith

Address

Lindley Street 17
Harrismith
9880

Opening Hours

Monday 10:00 - 16:30
Tuesday 10:00 - 16:30
Wednesday 10:00 - 16:30
Thursday 10:00 - 16:30
Friday 10:00 - 16:30

Telephone

+27832955611

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kittys Bridal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category