Mare's-Kop

Mare's-Kop The rustic stone and rock venue offers beautiful open spaces and wide mountain views. Ideal for church and school camps. Close to nature and stress free.

A scenic gravel road climbs up a mountain and leads to the venue. The stone and rock venue is ideal for church and school camps. Our accommodation consists out of hostel styled rooms. Beds and mattresses are provided, guests need to bring their own linen, cutlery and crockery. Because we have no electricity, we have no plugs, so leave your hairdryer and tech gadgets at home, and simply enjoy a true back to nature experience.

11/06/2026
03/06/2026

Marlien Meintjes baie dankie my kind vir die hulp. Dankie vir ons mooi prentjies. Gaan dit net laat print en in ons rame sit. ❤️❤️❤️

03/06/2026

Wat n blessing ne. Namens Maré's-kop sê ons baie dankie vir die groot houer stroop, rosyntjies en die boeke. Ons waardeer

02/06/2026

Vergeet ek 2 dames. Askies julle. Rolanda de Lange dankie vir jou hulp met die help van tafel dek vir die kampe en al die ander dingetjies waarmee jy ons help so met tyd. Marietjie Loggenberg dankie vir die print van goedjies vir ons kampe. Ons waardeer julle. ❤️❤️❤️

31/05/2026

Hannetjie Marlize en Jan Mare Joan Meintjes Cina ens wil net baie dankie sê vir julle klompie se hardewerk. Sonder julle sou dit nie plaasgevind het nie.

31/05/2026

Ons wil net vir elkeen wat iets gesponser het vir Maré's-kop die naweek baie dankie sê. Kase, tamaties en avokado's. Jô wat kan ons sê om so n geseënde mannekamp te belewe.

Lood en Wilma Muller die was nou baie goed. Hoendervleis oomblikke die naweek. Vir elke man wat opgestaan het. 🙏🙏🙏Dankie Here vir elke aanraking. Seënwense vir elkeen.

Dankie Lood dat jy van Maré's-kop gebruik gemaak het. Mag jou eerste kamp n baie geseënde kamp wees. Mag elke man die na...
29/05/2026

Dankie Lood dat jy van Maré's-kop gebruik gemaak het. Mag jou eerste kamp n baie geseënde kamp wees. Mag elke man die naweek weer herlaai om n profeet vir hulle gesin en familie te wees.

Address

Plaas Koorndraai
Haenerstburg
0730

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mare's-Kop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mare's-Kop:

Share

Category