Oppie Plaas Venue

Oppie Plaas Venue Dit is beslis 'n plek waar jy jou volgende funksie wil hou! 'n Pragtige Venue, geskik vir diegene wat 'n droom troue of spesiale funksie wil aanbied.

Oppie Plaas Venue in Waboomskraal spog met 'n venue wat geskik is vir almal se behoeftes met 'n Klipkraal seremonie area, spasie vir pre drinks & canapes asook speelplek vir die kinders. Alle geriewe is beskikbaar, verblyf kan gereel word. Slegs 20 minute se ry van George. Kom besoek ons gerus of kontak ons by [email protected] om jou funksie te bespreek!

22 February 2025 | Kyle and Monique RhoodieWe at Oppie Plaas Venue wishes you all of the best! Thank you for choosing us...
16/08/2026

22 February 2025 | Kyle and Monique Rhoodie

We at Oppie Plaas Venue wishes you all of the best! Thank you for choosing us!

Oppie Plaas Venue

🌿✨ Vandag is troudag by Oppie Plaas Venue! ✨💍Die son skyn, die berge lê mooi in die agtergrond en ons is besig om alles ...
15/08/2026

🌿✨ Vandag is troudag by Oppie Plaas Venue! ✨💍

Die son skyn, die berge lê mooi in die agtergrond en ons is besig om alles reg te kry vir nóg ’n spesiale dag. 🤍

Vandag gaan twee harte “ja” sê… en ons kan nie wag om hierdie mooi dag saam met hulle te vier nie! 🥂💐

Oppie Plaas Venue — waar mooi herinneringe begin. 🌾❤️

1 February 2025 | Hennie en Danel StanderYour wedding was so beautiful. Ww wish you all of the bestOppie Plaas Venue    ...
12/08/2026

1 February 2025 | Hennie en Danel Stander

Your wedding was so beautiful. Ww wish you all of the best

Oppie Plaas Venue

🤍 ELOPEMENT AT OPPIE PLAAS VENUE 🤍Sometimes, your wedding day doesn’t need to be big…It just needs to be meaningful, bea...
11/08/2026

🤍 ELOPEMENT AT OPPIE PLAAS VENUE 🤍

Sometimes, your wedding day doesn’t need to be big…

It just needs to be meaningful, beautiful and shared with the people you love most. 🥂💍

Introducing our Elopement Packages at Oppie Plaas Venue — perfect for couples who want an intimate celebration surrounded by family, nature and breathtaking mountain views. ⛰️🌿

✨ Choose your intimate celebration:
🤍 2–6 people — R12,500
🤍 10–20 people — R14,500
Your package includes:
🥂 Bottle of Champagne
🎂 Small cake to cut
🍓 Snack platter
🌿 Exclusive use of our Klipkraal & Lapa for 4 hours
☀️ Choose between 10:00–14:00 or 15:00–19:00

A beautiful, intimate way to say “I do” — without the stress and expense of a big wedding.

📍 Oppie Plaas Venue
✨ It’s all about the view…
📞 082 300 0971
📧 [email protected]
Your love. Your people. Your day. Your way. 🤍

25 January 2025| Nathan and Murial MoolmanWhat a special day it was.We wish you a happy life togetherOppie Plaas Venue  ...
10/08/2026

25 January 2025| Nathan and Murial Moolman

What a special day it was.
We wish you a happy life together

Oppie Plaas Venue

Groot nuus!Ons winter promosie is verleng!Kontak ons vandag nog om jou datum vas te maakDatums gaan vinnig!🌍Www.oppiepla...
02/03/2026

Groot nuus!

Ons winter promosie is verleng!

Kontak ons vandag nog om jou datum vas te maak
Datums gaan vinnig!

🌍Www.oppieplaasvenue.co.za
📱082 300 0971
📧[email protected]

23/02/2026
🔥 LAATSTE KANS – GEWILDE TROUDATUM 🔥Oppie Plaas Venue📅 11 April 2026💍 Venue huur slegs R7 500Op soek na ’n pragtige trou...
04/02/2026

🔥 LAATSTE KANS – GEWILDE TROUDATUM 🔥

Oppie Plaas Venue

📅 11 April 2026
💍 Venue huur slegs R7 500

Op soek na ’n pragtige trou venue teen ’n ongelooflike prys?
Hierdie gewilde April-datum is nou beskikbaar – moenie dit misloop nie!
🌿 Egte plaasatmosfeer
✨ Ideaal vir romantiese troues
📸 Pragtige natuurlike agtergronde vir foto’s
⚠️ Beperk beskikbaar – eerste bespreking kry die datum!

📞 Kontak ons vandag nog om te bespreek:
📧 [email protected]
🌐 www.oppieplaasvenue.co.za�
📱 082 300 0971

🚨 Op die nippertjie beskikbaar! 🚨Oppie Plaas Venue het slegs die volgende 3 datums oop vir laaste-minuut bookings 🌿💍✨ Ve...
22/01/2026

🚨 Op die nippertjie beskikbaar! 🚨

Oppie Plaas Venue het slegs die volgende 3 datums oop vir laaste-minuut bookings 🌿💍

✨ Venue huur: net R12 500 ✨

Moenie hierdie kans misloop nie – eerste kom, eerste bedien!

📩 Stuur ons 'n email of WhatsApp
📍 Oppie Plaas Venue

Address

Oppie Plaas Venue Waboomskraal
George
6529

Opening Hours

Monday 10:00 - 16:00
Tuesday 10:00 - 16:00
Wednesday 10:00 - 16:00
Thursday 10:00 - 16:00
Friday 10:00 - 16:00

Telephone

+27823000971

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oppie Plaas Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Oppie Plaas Venue:

Shortcuts

Share

Category