
03/09/2025
𝐊𝐋𝐈𝐓𝐒 𝐉𝐎𝐔 𝐌𝐀𝐍 𝐒𝐄 𝐄𝐈𝐄𝐑𝐒
15/16/17 September @ 19h00
The Arts Theatre, George
𝐃𝐫𝐞𝐬𝐬𝐔𝐩: Vintage PINUP 👗
Dit staan geskrywe dat dit nie goed is vir ‘n man om alleen te wees nie, daarom het God vir hom ‘n hulpmaat gemaak. Ons almal weet die man het hulp nodig al voel jy sal eerder hom van die wal tot die sloot wil help.Die vrou moet haar man begelei, leer en touwys maak hoe hy die man van haar drome kan wees.
In Klits jou man se eiers gaan Timothy Kieswetter vir jou al die nodige tegnieke en insig gee hoe jy jou man suksesvol kan over-easy los met sy sunny-side up.
🎟 https://www.georgeartstheatre.co.za/event-directory/