27/08/2025
πΈπ Lentedans in Willowmore!
As jou winterlyf nog vas is in jou kombers, kom los hom op die dansvloer! πΆπ
Hier wag musiek, lag en βn Karoo-kuier wat jy nie wil misloop nie. πΎ
π 13 September β bring jou dansskoen en jou beursie π
Kontak my of Danelle vir kaartjies: 079 057 0170