18/03/2026
Affi lande boetiek gasteplaas is trots daarop om hierdie sprokie mooi herfs troue vir ʼn baie spesiale paartjie hier te kon hou
Shane en Nadia se aardse herfs troue in die Vrystaat het die natuurlike prag van die Vrystaatse landskap benut om ’n sprokieswêreld te skep wat warmte en opregtheid uitstraal.