Collab

Collab A dynamic and engaging events management company with a focus on collaborating with both new and est

28/09/2017
Corlea Botha - bekend vir haar ongelooflike sing talent en mooi stem, en is verseker een van Suid Afrika se TOP kunstena...
23/09/2017

Corlea Botha - bekend vir haar ongelooflike sing talent en mooi stem, en is verseker een van Suid Afrika se TOP kunstenaars. Onder andere is sy bekend vir haar liedjies “Swart Koffie”, “Grassade”, “Laaste Lied”… en nog vele meer.

Op 27 Oktober die jaar sing sy saam met die uiters gewilde kunstenaar “Leah”. Bespreek julle kaartjie nou, en maak seker julle mis nie hierdie spog geleentheid nie. www.collab.onlinerockit.com

Leah - ‘n uiters gewilde kunstenaar wat bekend is vir haar liedjies “Volmaan”, “Met Jou Klere Aan”, “Liefde Is”… maar oo...
23/09/2017

Leah - ‘n uiters gewilde kunstenaar wat bekend is vir haar liedjies “Volmaan”, “Met Jou Klere Aan”, “Liefde Is”… maar ook vir haar rol in die sukses-film “As jy Sing”, en haar verskyning in die dramareeks “Sterlopers”.

Op 27 Oktober die jaar sing sy saam met die ongelooflike “Corlea Botha”. Bespreek julle kaartjies nou, en maak seker julle mis nie hierdie spog geleentheid nie. www.collab.onlinerockit.com

Laré Birk – “sakevrou”, “film-ster” en “regisseur”. Sy het haar debuut gemaak in 2015 as regisseur, en die toekenning vi...
23/09/2017

Laré Birk – “sakevrou”, “film-ster” en “regisseur”. Sy het haar debuut gemaak in 2015 as regisseur, en die toekenning vir die Beste Bestaande Kortfilm by die kykNET Silwerskermfees gewen. Die talentvolle en passievolle Laré sal op 27 Oktober ‘n spesiale verskyning maak by die eerste van vele samewerkings konserte wat “Collab Events” op die verhoog sal bring.

“CorleaLEAH Collaboration Show - 27 October 2017.” is ‘n vertoning wat jy nie misloop nie. BESPREEK NOU: www.collab.onlinerockit.com

19/09/2017

Sien bitter baie uit na hierdie een saam met Corlea! 27 Oktober by die NG Kerk Jubilaté in Benoni, boek NOU!!! www.collab.onlinerockit.com

19/09/2017

The show you don't want to miss. Book soon seats are limited!

19/09/2017

Corlea & Leah Collaboration Show Benoni 27 October 2017 at 19:00

Address

Four Ways
2196

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

011 510 0144

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Collab posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category