Die Windpompie

Die Windpompie Op 1 Desember 2016 is Laerskool Florida se Snoepwinkel oorgeneem deur Attie en Leoni Bekker. Die Win

My liefste Yolandie my hart is in stukke. Vir 4 jaar het jy my bygestaan. Wraggies 'n raakvat ystervrou. Soveel mooi in ...
17/05/2024

My liefste Yolandie my hart is in stukke.

Vir 4 jaar het jy my bygestaan.

Wraggies 'n raakvat ystervrou. Soveel mooi in almal altyd raak gesien.

Ons harte is bitter seer! Jy moet sag rus.

Hoe sê mens totsiens?

Vandag is jou laaste dag saam met my.🙄

Dankie vir 4 jaar wat jy die pad saam met my gestap het by Die Windpompie.

Sonder jou sou ek dit nooit kon maak nie, jy was maar net altyd daar vir my...jy is so raakvatter en ystervrou, was nooit bang om te werk nie.

Dankie dat jy alles saam met my gedeel het die lekker lag, tot die lekker huil.

Sterkte voorentoe!
Net die mooiste word jou toegewens.
Baie liefde...🌹

01/01/2022

Vandag is die laaste dag wat ek 'n boodskap op Die Windpompie se blad sal plaas...

Dankie vir elke liewe ouer en kindjie wat my ondersteun het, mag julle vir altyd julle ervarings by Die Windpompie onthou.

Dankie vir almal wat Die Windpompie by my gehuur het vir julle spesiale geleenthede mag julle altyd die lekker kuiers onthou.

Dankie vir elke persoon wat saam met my gewerk het, Elmari, Yolandi, Maria, Aletta, Irene, Lindo, Sharon en Jessica...vir julle was dit net so belangrik soos vir my om elke ete met liefde ❤ voor te berei. Dankie vir julle ure en ure se harde werk...sit en rus het ons nie geken nie.

Dankie vir die skool en onderwysers wat my ondersteun het.

Dankie vir my kinders dat julle altyd bereid was om my te help.
Dedré'tjie gelukkig hoef jy nou nie meer agter in die kar tussen Chips bokse en koeldranke te sit nie...🤣.
Zané'tjie jou hulp met die klerebank...sjoe hoe sou ek dit ooit sonder jou kon doen.

My ma en oom Johan dankie vir julle ondersteuning, bystand en hulp en dat julle altyd in my glo en aanmoedig.

Gogo, dankie vir al die klere wat jy altyd met soveel sorg en liefde gewas en stryk het...en nooit gekla het nie.

Dan my man...
My liefste mens ek sou niks maar niks sonder jou kon doen nie. Jy was en is net altyd daar vir my. Van die begin af wou jy net alles vir my doen en Die Windpompie mooi maak vir my en die kindertjies tot die laaste nog soveel planne vir die plekkie gehad.
Dankie vir jou opoffering en tyd om Something Nice vir ons te bou en jou vertroue in ons om dit te kan maak "werk".

Dankie aan my Hemelse Vader vir elke dag wat ek my kon uitleef met soveel liefde vir my amper 900 kindertjies.
Ek weet nou dat U ander planne vir my het en sien uit na die tyd wat ek saam met my 2 dogters kan spandeer.

Die Windpompie en sy kindertjies sal altyd na aan my hart lê...vir my was dit nie net 'n besigheid nie maar n harts plek.

Met liefde...❤
Altyd liefde...❤

My laaste funksie by die mooie Windpompie...hier het familie en vriende so lekker saam gekuier....💓
20/11/2021

My laaste funksie by die mooie Windpompie...hier het familie en vriende so lekker saam gekuier....💓

Dankie JP...tannie het nodig gehad om die weer te lees...lief jou tonne my seun.
13/11/2021

Dankie JP...tannie het nodig gehad om die weer te lees...lief jou tonne my seun.

Hoe sê mens totsiens?Vandag is jou laaste dag saam met my.🙄Dankie vir 4 jaar wat jy die pad saam met my gestap het by Di...
12/11/2021

Hoe sê mens totsiens?

Vandag is jou laaste dag saam met my.🙄

Dankie vir 4 jaar wat jy die pad saam met my gestap het by Die Windpompie.

Sonder jou sou ek dit nooit kon maak nie, jy was maar net altyd daar vir my...jy is so raakvatter en ystervrou, was nooit bang om te werk nie.

Dankie dat jy alles saam met my gedeel het die lekker lag, tot die lekker huil.

Sterkte voorentoe!
Net die mooiste word jou toegewens.
Baie liefde...🌹

Michelle verras Charles met n troue by Die Windpompie op 23 Oktober.
09/11/2021

Michelle verras Charles met n troue by Die Windpompie op 23 Oktober.

03/11/2021
Lekkertjies by Die Windpompie....
20/09/2021

Lekkertjies by Die Windpompie....

WhatsApp my asb by 0833468470Liefde Leoni
18/09/2021

WhatsApp my asb by 0833468470
Liefde Leoni

Dankie ook vir jou mooi dankie aan my vandag...❤
03/09/2021

Dankie ook vir jou mooi dankie aan my vandag...❤

Address

Corner Highway And 9th Avenue
Florida
1709

Opening Hours

08:00 - 23:00

Telephone

0833468470

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Windpompie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category