KaroohuisTeater

KaroohuisTeater Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from KaroohuisTeater, Performance & Event Venue, Voortrekkerstraat, Fauresmith.

Ons eerste event tydens die Spoorfees is die OnthouMekaarBraai.Dit vind plaas by die Jangroentjie en sluit ñ braaipak in...
19/08/2025

Ons eerste event tydens die Spoorfees is die OnthouMekaarBraai.
Dit vind plaas by die Jangroentjie en sluit ñ braaipak in.
Drumability gaan ñ sessie DRUMMING doen met ñ spul jembe dromme wat hy saambring, wat absoluut fantasties gaan wees!!! Jaco Spies is ongelooflik !!!
Kaartjies beskikbaar op Seatme(as jy sommer aanlyn wil koop) of direk by Lizzy - 0716037258

Die Spoorfees is ook ons dorp en skool(Werda en Olien) se Reünie naweek.
Asb deel dit met almal wat jy ken!!!

Dankie aan die ATKV wat hierdie event vir ons moontlik maak.

https://www.seatme.co.za/tc-events/spoorfees-3/

15/08/2025

Pietman Geldenhuys .....wat ñ wonderlike voorreg om jou by ons te kon hê!
In ñ stampvol teater,met ñ generator wat sing in die agtergrond....
Dankie dat jy nie een keer gekla het oor koue water - of géen water- en gèen sein, en geen krag, in ons dorp nie.
Jy is een van ons land se juwele!!!
Dankie Lara Rossouw van Spotted Apple vir al die reëlings x

Vir die ouens wat ver gery het om te kom luister,baie dankie.
En die mense wat die een gemis het....julle het UITGEMIS!
As jy ooit die geleentheid kry om na Pietman te kan gaan luister...SPRING en koop onmiddellik ñ kaartjie.
FANTASTIES FANTASTIES FANTASTIES!!!

Dankie Riane Vorster vir die lekker aandete(al kon ons dit nie warm bedien nie) en Ansone Stanz Kok en gesin vir hulp in kombuis! En Jean Kok van OVK wat gespring het om te help met gas vir generator. Hierdie aand was nou wraggies ñ spanpoging!

15/08/2025
12/08/2025
11/08/2025

Yes!!!
Pietman Geldenhuys is oppad Fauresmith toe!!!
Vir net EEN vertoning in die Vrystaat!
Ons is sò opgewonde!
Besprekings noodsaaklik!
Kaartjies gaan vinnig uitverkoop vir die een!
0716037258

Address

Voortrekkerstraat
Fauresmith

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KaroohuisTeater posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to KaroohuisTeater:

Share