18/10/2026
π·π§ WYN MAAK SLIM?! π
Ons sΓͺ nie dis wetenskaplik bewys nieβ¦ maar ons is bereid om die teorie behoorlik te ondersoek! ππ·
En waar beter as by CMR Witbank se W**E & WISDOM-aand by Rustic Fields! π₯
βn Aand waar die wyn vloei, die wyshede vermeerder en die kuier sommer vir βn goeie doel is! β€οΈ
Want kom ons wees eerlikβ¦ party mense raak nΓ‘ βn glasie wyn sommer kenners op ALLES! Van politiek tot die Springbokke. π
Maar hierdie keer gaan dit oor iets wat regtig saak maak β om saam βn verskil in ons gemeenskap te maak. β€οΈ
π· CMR W**E & WISDOM 2026
π
Vrydag, 23 Oktober 2026
β° 18:00
π Rustic Fields Lodge & Venue
ποΈ R250 per persoon
π ONS SOEK OOK PRYSSKENKINGS!
Van geskenkbewyse en geskenkmandjies tot produkte, dienste en spesiale pryse vir ons gelukkige trekkings en veilings.
Elke bydrae help ons om hierdie aand βn sukses te maak!
π₯ Kom drink βn glasie, deel βn wysheid en help βn verskil maak!
π R555 tussen Witbank & Middelburg
π TAG daai vriend wat nΓ‘ een glas wyn skielik alles van die lewe weet! ππ·
**eAndWisdom **eAndWisdom2026