Bell of the Ball bridal &ballgowns

Bell of the Ball bridal &ballgowns Making and designing of wedding dresses,matricwarewell and grooms accessories.

Johan Basson .. Baie geluk met jou  50ste verjaarsdag seun. Dis n groot mylpaal.  Dankie vir jou liefde, omgee, oproepie...
08/02/2024

Johan Basson .. Baie geluk met jou 50ste verjaarsdag seun. Dis n groot mylpaal. Dankie vir jou liefde, omgee, oproepies so elke
oggend so nou en dan... en waardeur dit so so baie...jy moet jou dag so baie geniet.. lief jou so baie.. geniet dit ๐Ÿป๐ŸŽ‚๐Ÿ’‹๐Ÿพ๐Ÿ™

06/02/2024

Empisal Companion -7D overlocker te koop. Hy is in goeie kondisie, ek kry net nie dat hy perfek werk nie ...mis n steek hier en daar. Verkoop vir R1200.. whatsapp my op 082 796 5454. Baie dankie.

TR0U ROK & VEIL KOOP=R4500HUUR=R3500
01/02/2024

TR0U ROK & VEIL

KOOP=R4500
HUUR=R3500

Hier is my vriendin se seun se kar wat hy wil verkoop.  Daar is n nommer op advertensie
01/02/2024

Hier is my vriendin se seun se kar wat hy wil verkoop. Daar is n nommer op advertensie

30/01/2022

Hi... is reg vir matriek rokke, trourokke, en nog baie meer.. bespreek vroeg plekkie, voor dit te laat is.. geseรซnde en lieflike jaar vir almal..whatsapp my op 082 796 5454 ๐ŸŒท

03/01/2020

Voorspoedige Nuwe jaar aan almal,, wil graag net laat weet dat ek hier is om weer te help, trourokke, strooimeisie ,blommemeisie, matriek, rokke...reperasies op alles,, skool klere, ...gordyne..ringkussing, kousbande, onderbaaidjies, dasse en strukdasse.. kontak my gerus op whatsapp op 0827965454..Danki baie. ๐ŸŒน๐ŸŒฟ

Hier van my laaste rokke.
16/05/2019

Hier van my laaste rokke.

Will net met julle n paar mooi fotos deel.
16/05/2019

Will net met julle n paar mooi fotos deel.

18/02/2019

Have most stunning wedding dresses, matrice dresses, brides maide dresses, flower girl dresses, waist coats for sale or to rent..i also design dresses from a photo..please be welcome and contact me anytime..0827965454

Alle Bruide...ek het pragtige rokke wat ek verhuur of verkoop. .ontwerp ook vir jou een. .Matriek afskeids rokke. .ontwe...
11/05/2018

Alle Bruide...ek het pragtige rokke wat ek verhuur of verkoop. .ontwerp ook vir jou een. .Matriek afskeids rokke. .ontwerp en maak en verhuur ook rokke wat ek het. .whatsapp my gerus op 0827965454

My 3 troues die naweek. .Danki dat ek deel van julle mooi dagi kon wees. .julle het stunning gelyk
26/03/2018

My 3 troues die naweek. .Danki dat ek deel van julle mooi dagi kon wees. .julle het stunning gelyk

Nog troues en matriek rokke wat ek gemaak het. 2017
22/10/2017

Nog troues en matriek rokke wat ek gemaak het. 2017

Address

Modelpark Middelweg 3
Emalahleni
1034

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00

Telephone

0827965454

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bell of the Ball bridal &ballgowns posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share