18/06/2026
James en Marisca 23 Mei
"En as ek die dag my hand in joune sit,
sal ek my padkaarte bêre met die wete:
my reise opsoek na jou is nou verby"
~Antjie Krog~
Mooiste mooi troue met n pragtige groep mense.
James en Marisca, ons wens vir julle is n pragtige huwelikspadjie, vol voorspoed en geluk.
Mag julle altyd so kosbare liefde deel soos met julle troudag.
[email protected]
0833525028
🤗🤗Ons is volgeboek vir 2026!!🥳🥳
En sien uit na elke troue wat voorlê.
Kontak ons gerus vir ons 2027 pakket.