08/07/2026
π Hallo almal! π
Ons is super opgewonde om hierdie nuus met julle te deel...
β¨ Ons Bruide-afdeling maak weer sy deure oop! β¨
Hier is net 'n klein voorsmakie van die pragtige produkte wat ons vir julle spesiale dag kan maak.
Ons bied onder andere:
π€ Bridesmaid Gifts
π€ Thank you, gifts
π€ Confetti Cones
π€ Gasteboeke
π€ Activity Bags vir die kinders
π€ En nog baie meer!
Ons sien daarna uit om deel van julle mooiste herinneringe te wees.
Kontak ons gerus vir meer inligting of om ons volledige katalogus te ontvang. π