Pakkie Pret

Pakkie Pret Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Pakkie Pret, 22 Kenridge Avenue, Durbanville.

♡ FEB SE SPECIALS IS HIER! ♡VIR ORDERS, WHATSAPP: 072 911 3734
06/02/2024

♡ FEB SE SPECIALS IS HIER! ♡
VIR ORDERS, WHATSAPP: 072 911 3734

♡ 𝙑𝙖𝙡𝙚𝙣𝙩𝙞𝙣𝙚𝙨 𝙎𝙥𝙚𝙘𝙞𝙖𝙡𝙨 ♡Hierdie jaar se valentine's aanbiedinge is nou reg vir bestellings! ASB LEES DIE DETAILS OM N BES...
04/02/2024

♡ 𝙑𝙖𝙡𝙚𝙣𝙩𝙞𝙣𝙚𝙨 𝙎𝙥𝙚𝙘𝙞𝙖𝙡𝙨 ♡

Hierdie jaar se valentine's aanbiedinge is nou reg vir bestellings!

ASB LEES DIE DETAILS OM N BESTELLING TE PLAAS. DIE STOCK GAAN SUPER VINNIG UIT VERKOOP

🍎📚𝐉𝐀𝐍𝐔𝐀𝐑𝐘 𝐁𝐀𝐂𝐊 𝟐 𝐒𝐂𝐇𝐎𝐎𝐋 𝐒𝐏𝐄𝐂𝐈𝐀𝐋𝐒🏫🎒🍭 𝗕𝘂𝗱𝗴𝗲𝘁 𝗖𝗼𝗺𝗯𝗼 (50 items): 𝗥𝟮𝟱𝟬🍬 𝗦𝗻𝗮𝗰𝗸 𝗖𝗼𝗺𝗯𝗼 (65 items): 𝗥𝟯𝟰𝟱🥜 𝗛𝗲𝗮𝗹𝘁𝗵𝘆 𝗖𝗼𝗺𝗯𝗼 (55 items...
08/01/2024

🍎📚𝐉𝐀𝐍𝐔𝐀𝐑𝐘 𝐁𝐀𝐂𝐊 𝟐 𝐒𝐂𝐇𝐎𝐎𝐋 𝐒𝐏𝐄𝐂𝐈𝐀𝐋𝐒🏫🎒

🍭 𝗕𝘂𝗱𝗴𝗲𝘁 𝗖𝗼𝗺𝗯𝗼 (50 items): 𝗥𝟮𝟱𝟬

🍬 𝗦𝗻𝗮𝗰𝗸 𝗖𝗼𝗺𝗯𝗼 (65 items): 𝗥𝟯𝟰𝟱

🥜 𝗛𝗲𝗮𝗹𝘁𝗵𝘆 𝗖𝗼𝗺𝗯𝗼 (55 items): 𝗥𝟯𝟴𝟬

🍿 𝟮𝟭 𝗗𝗮𝘆 𝗗𝗜𝗬 𝗦𝗻𝗮𝗰𝗸𝘀 𝗖𝗼𝗺𝗯𝗼 (Up to 4 Snacks per day in the lunchbox): 𝗥𝟱𝟱𝟬

🍪 𝟮𝟭 𝗗𝗮𝘆 𝗗𝗜𝗬 𝗛𝗲𝗮𝗹𝘁𝗵𝘆 𝗖𝗼𝗺𝗯𝗼 (Up to 4 Snacks per day in the lunchbox): 𝗥𝟲𝟲𝟱

🚛 𝗖𝗼𝘂𝗿𝗶𝗲𝗿 𝗡𝗮𝘁𝗶𝗼𝗻𝘄𝗶𝗱𝗲 𝘄𝗶𝘁𝗵 𝗣𝘂𝗱𝗼 (3 to 4days area depending)
Locker to Locker: R70
Locker to Door: R160

𝗥𝗲𝗺𝗲𝗺𝗯𝗲𝗿, 𝗶𝗳 𝘆𝗼𝘂 𝗼𝗿𝗱𝗲𝗿 𝗻𝗼𝘄, 𝘆𝗼𝘂'𝗹𝗹 𝘀𝘁𝗶𝗹𝗹 𝗿𝗲𝗰𝗲𝗶𝘃𝗲 𝘆𝗼𝘂𝗿 𝗼𝗿𝗱𝗲𝗿 𝗯𝗲𝗳𝗼𝗿𝗲 𝘀𝗰𝗵𝗼𝗼𝗹 𝘀𝘁𝗮𝗿𝘁𝘀

𝗧𝗼 𝗢𝗿𝗱𝗲𝗿: Click on the Whatsapp Link on this post to place your order TODAY!! 🥰🍬🍭

Liplekker Liefde
Ciske

Ons Janu-worry Budget Combo is nou beskikbaar. R250 vir 50 items! What a bargain! Om te bestel, maak gebruik van die wha...
03/01/2024

Ons Janu-worry Budget Combo is nou beskikbaar. R250 vir 50 items! What a bargain!

Om te bestel, maak gebruik van die whatsapp link!

Liplekker Liefde,
Ciske

Hallo Mammas!Geseënde Nuwe Jaar! Ek hoop dat elkeen van julle 'n wonderlike Kersfees gehad het die vakansie sover geniet...
03/01/2024

Hallo Mammas!

Geseënde Nuwe Jaar! Ek hoop dat elkeen van julle 'n wonderlike Kersfees gehad het die vakansie sover geniet!

Van my en Pakkie Pret wil ek net dankie sê vir ALMAL se ondersteuning vandat ons oop gemaak het. Ek sien werklik uit na die opwidende jaar wat voorlê!

Ek weet ons almal begin nou weer d**k aan kinders wat terug gaan skool toe, of die familie wat weer begin werk en reg maak vir die jaar wat weer begin.

Ons het sommer lekker vroeg die Back 2 School opsies bymekaar gesit sodat julle kan beplan en alles kry voor die skole begin.

Hiermee ons Combos (Gewone Snacks en Gesonde Opsies). 2 van die Combos is DIY. Dit laat jou toe om tot 4 opsies in n kosblikkie te pak en hou vir 21 dae. Al wat jy hoef te doen is om n broodjie en n vruggie in te sit en Vóila jou kosblik is gepak. Dit sluit in 21 bruin gemerkte sakkies en stickers sodat jy kan tret hou van die dae.

Om 'n bestelling te plaas whatsapp my 072 911 3734 en ons kry dit gou gou by jou.

Liplekker Liefde
Ciske

Soek jy nog n lekker laaste kersgeskenkie vir jou kleinding?Ek het nog n so 12 Kershoedjies vir dogtertjies en seuntjie ...
06/12/2023

Soek jy nog n lekker laaste kersgeskenkie vir jou kleinding?

Ek het nog n so 12 Kershoedjies vir dogtertjies en seuntjie oor nadat ek weer nog moes maak op aanvraag, met die lekkerste speelgoed en eetgoedjies in.

Net R110, Spaar R30.
Onthou ons lewer landswyd af. Moenie die kans mis nie, hulle verkoop verskriklik vinnig uit!

28/11/2023

📢 ONTHOU, VANDAG IS DIE LAASTE DAG WAAR JULLE BESTELLINGS KAN PLAAS VIR DIE BLACK FRIDAY SPECIALS. DIT EINDIG OM MIDDERNAG!

Ek is die ongelooflike geleentheid gegun om môre oggend op Radio Tygerberg se entrepreneurs insetsel te praat oor Pakkie...
26/11/2023

Ek is die ongelooflike geleentheid gegun om môre oggend op Radio Tygerberg se entrepreneurs insetsel te praat oor Pakkie Pret en hoe ons Mamma's help om die druk van hulle oggend roetine af te haal!

Skakel in om 11h05 op Midmôre met Mike op 104fm, en kom luister na wat my droom was en hoe ons die geleentheid gekry het om 100de ander Mamma's te help.

Hallo Mammas!🙋🏻‍♀️Pakkie Pret se Desember Mini Vakansie Combo is NOU BESKIKBAAR! Met heerlike happies vir klein en groot...
26/11/2023

Hallo Mammas!🙋🏻‍♀️

Pakkie Pret se Desember Mini Vakansie Combo is NOU BESKIKBAAR! Met heerlike happies vir klein en groot handjies is dit die perfekte aankoop vir jou kinders se skool vakansie. Die pakkies is reeds opgemaak om daai peusel hinkering te bevredig sonder om dit te oordoen. Ons spaar vir jou tyd, moeite en geld en maak seker dat jou sweetie en snack kas lekker vol is vir die Vakansie.🍬🍭🍿

🎊💰Met dié combo spaar jy 'n HELE R130 eerder as wat jy dit alles self in die winkel koop!

Die pakke gaan baie vinnig uitverkoop, om jou bestelling te plaas, stuur vir my 'n whatsapp boodskap op 072 911 3734 en ons kry jou Pakkie Pret by jou so gou as moontlik!

Liplekker Liefde
Ciske

Hallo Mammas!🙋🏻‍♀️Pakkie Pret se Desember Vakansie Combo is NOU BESKIKBAAR! Met heerlike happies vir klein en groot hand...
24/11/2023

Hallo Mammas!🙋🏻‍♀️

Pakkie Pret se Desember Vakansie Combo is NOU BESKIKBAAR! Met heerlike happies vir klein en groot handjies is dit die perfekte aankoop vir jou kinders se skool vakansie. Die pakkies is reeds opgemaak om daai peusel hinkering te bevredig sonder om dit te oordoen. Ons spaar vir jou tyd, moeite en geld en maak seker dat jou sweetie en snack kas lekker vol is vir die Vakansie.🍬🍭🍿

🎊💰Met dié combo spaar jy 'n HELE R150 eerder as wat jy dit alles self in die winkel koop.

📣Ons gee ook 'n GRATIS pak ysies saam met elke boks vir die warm dae waar mens koue verligting soek🥵

Die pakke gaan baie vinnig uitverkoop, om jou bestelling te plaas, stuur vir my 'n whatsapp boodskap op 072 911 3734 en ons kry jou Pakkie Pret by jou so gou as moontlik!

Liplekker Liefde
Ciske

Nog 'n Pakkie Pret is gepos vandag!   maak reg vir Pakkie Pret om jou op horings te neem! Nelia Stone, jou pakkie vol be...
23/11/2023

Nog 'n Pakkie Pret is gepos vandag!
maak reg vir Pakkie Pret om jou op horings te neem!

Nelia Stone, jou pakkie vol bederf is oppad!

Sien uit om te hoor of jou kleinspan dit geniet het!

Liplekker Liefde
Ciske

Address

22 Kenridge Avenue
Durbanville
7550

Telephone

+27729113734

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pakkie Pret posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pakkie Pret:

Share