Pretty Love

Pretty Love Event planning, decor hiring and creations of beautiful items You can buy direct, pre-order or custom order to your desire.

Custom box R330Custom keyrings R200
22/08/2025

Custom box R330
Custom keyrings R200

Dis vroue maand en ek wil graag die awesome vrouens se besighede deel wat ek mee saam werk.Dis lekker om mede vrouens en...
21/08/2025

Dis vroue maand en ek wil graag die awesome vrouens se besighede deel wat ek mee saam werk.

Dis lekker om mede vrouens en klein besighede te ondersteun. Ons almal het 'n passie vir wat ons doen en daar is plek vir almal so kom ons ondersteun mekaar🤍

Hulle is tops en hulle werk is stunning. Ek vertrou hul 100% met al my produkte wat hulle voorsien.
Like, loer en share hulle pages.

Mirandi van Taljaardt Photography and Videography het n baie spesiale talent om die mooi van alles en almal vastevang. Sy neem nou al ons fotos vir 'n hele paar jaar en sy is net n lekker mens!

Dis so lekker as mens vriende word deur die tipe goed.

Ek deel so paar fotos van funksies wat sy al afgeneem het!

Oulikste tandemuis sakkies. R60 elk
20/08/2025

Oulikste tandemuis sakkies. R60 elk

Dis vroue maand en ek wil graag die awesome vrouens se besighede deel wat ek mee saam werk.Dis lekker om mede vrouens en...
20/08/2025

Dis vroue maand en ek wil graag die awesome vrouens se besighede deel wat ek mee saam werk.

Dis lekker om mede vrouens en klein besighede te ondersteun. Ons almal het 'n passie vir wat ons doen en daar is plek vir almal so kom ons ondersteun mekaar🤍

Hulle is tops en hulle werk is stunning. Ek vertrou hul 100% met al my produkte wat hulle voorsien.
Like, loer en share hulle pages.

Geraldine van Smelt Crafts maak die mooiste ceramics en bokse vir daardie spesiale geskenk. Ek het al n boks bestel en sy het vir my personalised goedjies ingesit soos ek wou he.

Ek deel so paar fotos.

💜
20/08/2025

💜

Party boxes R25Chip packets R20Coloring books R30Jumbo prints R12Labels R10
18/08/2025

Party boxes R25
Chip packets R20
Coloring books R30
Jumbo prints R12
Labels R10

So lekker om ons produkte te sien by die mooie partytjies!
18/08/2025

So lekker om ons produkte te sien by die mooie partytjies!

Address

24 Hans Strydom Street
Despatch
6220

Telephone

+27823772471

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pretty Love posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pretty Love:

Share